Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Sluit gerus aan op Bybel Tyd se vers en gesels uit die bybel, Maandae tot Vrydae. Deel die toep met familie en vriende regoor die wêreld, so versprei ons die woord van die Here.Ondersteun ons Youtube... more
FAQs about Bybel Tyd:How many episodes does Bybel Tyd have?The podcast currently has 655 episodes available.
December 23, 2020Oorwinnings lied....Romeine 8Maak nie saak waardeer ons gaan nie, God is Vir Ons, Wie kan teen Ons wees??...more3minPlay
December 22, 2020God gee ons liefde,deel jou liefde aan anderKolossense 3:13-17....En beklee julle bo dit alles met die liefde...more2minPlay
December 15, 2020Liefde en geloof1 Johannes 5:1-5....die liefde vir God bestaan dan daarin dat ons sy gebooie gehoorsaam....more2minPlay
December 13, 2020Gehoorsaamheid aan God bring sukses2 Timótheus 3....lees jou bybel, God het dit vir ons gegee om ons toe te rus....more2minPlay
December 10, 2020Laat vaar kwaad gevoelensPsalm 37 en Effesiërs 4....vergeef en gaan voort met ‘n goeie lewe sodat jy nie die duiwel kans gee om slegte denke en dade te hê nie....more2minPlay
December 09, 2020Bou mekaar op1 Thessalonicense 5:11...bemoedigende woorde bou jouself en ander op....more2minPlay
December 08, 2020Bid waarookal jy mag weesPsalm 84:5....prys die Here elke oomblik en luister na Sy leiding...more2minPlay
December 02, 2020God soek jou hart1 Samuel 16:7, Hy kyk nie na jou uiterlike nie maar na jou innerlike. Lewe met ‘n goeie hart...more2minPlay
FAQs about Bybel Tyd:How many episodes does Bybel Tyd have?The podcast currently has 655 episodes available.