Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Sluit gerus aan op Bybel Tyd se vers en gesels uit die bybel, Maandae tot Vrydae. Deel die toep met familie en vriende regoor die wêreld, so versprei ons die woord van die Here.Ondersteun ons Youtube... more
FAQs about Bybel Tyd:How many episodes does Bybel Tyd have?The podcast currently has 655 episodes available.
November 30, 2020Vorm ‘n Goeie aanwesel saam met GodDeuternómuim 11:18-21....Stap saam met God van vroeg die oggend tot jy gaan slaap....more2minPlay
November 29, 2020Leef positiefMoenie skinder en kla nie, begin jou dag reg deur jou bybel te lees, spandeer tyd met God, vra vir God se leiding in jou lewe. #positief #godelike leiding #goeie lewe #bybel in afrikaans...more3minPlay
November 26, 2020God help jou planne maakPsalm 119:35....het jy ‘n plan? Dis okay om planne te maak,vra God se seën en leiding...more2minPlay
November 24, 2020Laat Jesus deur jou leweRomeine 6:8-11, Galasiërs 2:20....Wanneer God in jou lewe sal jy elke dag geniet....more2minPlay
November 23, 2020Raak onstlae van afleidingsSpreuke 17,18 en 19 gee ‘n paar voorbeelde. Geniet jou dae en bly gefokus op God en wat belangrik is in jou lewe...more2minPlay
November 21, 2020Karen gee haar getuienisGetuienisse van Afrikaans sprekendes regoor die wêreld. Het jy 'n getuigenis of 'n bemoedigende lewens verhaal? Kontak ons op [email protected] # getuienis #bybel #Afrikaans...more26minPlay
November 19, 2020Raak rustig, stilte help ons luister1 Samuel 3:10, Johannes 14:27....Vermy angstigheid en gehaagdheid, loop saam met God vandag ‘n rustige pas...more3minPlay
November 17, 2020Hou op met klagtesPsalm 107....bewaar jou tong vandag en lewe ‘n dankbare lewe...more2minPlay
FAQs about Bybel Tyd:How many episodes does Bybel Tyd have?The podcast currently has 655 episodes available.