Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Sluit gerus aan op Bybel Tyd se vers en gesels uit die bybel, Maandae tot Vrydae. Deel die toep met familie en vriende regoor die wêreld, so versprei ons die woord van die Here.Ondersteun ons Youtube... more
FAQs about Bybel Tyd:How many episodes does Bybel Tyd have?The podcast currently has 655 episodes available.
November 08, 2020Bid seën oor jou eie leweSpreuke 8:17-19....Lees en Bid om regtig God te aandbid, nie om ‘n beter gewete te hê nie. Seën jou eie lewe so....more2minPlay
November 06, 2020God gee antwoordePslam 27.....dank die Here vir jou dae, gebruik jou ure om goed te doen en sluit die negatiewe denke uit...more3minPlay
November 04, 2020Stil tot God....Psalm 62Wees stil....nader tot God...Spandeer tyd in gebed....more4minPlay
November 03, 2020Verandering vir ‘n beter lewe1 Korinthiërs 10.....kla jy en doen niks daaromtrent nie? God gee rigting. Spandeer tyd met jou Vader....more2minPlay
November 02, 2020Verwag iets besonders en nuut elke dagPsalm 5:2-4....begin jou dag reg,kry ‘n bybel roetiene wat vir elke dag werk....more2minPlay
October 28, 2020Grype elke geleentheid aan om te bidPsalm 118:26,29 Praat met God,gebruik elke dag se tyd goed en vra na God se hulp of gee dank aan die Here....more2minPlay
October 27, 2020Gelukkige lewe en ‘n vrolike hartSpreuke 15:13-17, leef positief en skakel die negatiewe denke uit....more3minPlay
October 25, 2020Bid en Wag vir vredeSpreuke 16:9,3:5,3:13. Lees jou bybel en bid elke dag vir vrede,leiding en wysheid...more3minPlay
FAQs about Bybel Tyd:How many episodes does Bybel Tyd have?The podcast currently has 655 episodes available.