Die eerste van twee preke oor Mattheus se weergawe van Jesus se geboorteverhaal. Hy begin met 'n geslagsregister, 'n wettige dokument, met 'n boodskap vir ons.
Vir meer inligting oor Christensentrum Elspark, gaan gerus na ons webtuiste op www.christensentrum.co.za
- Like ons blad op Facebook: Christensentrum Elspark
- Volg ons op Instagram: www.instagram.com/cs_elspark
- Subscribe aan ons kanaal op YouTube: https://www.youtube.com/user/Christensentrum
Hier is die bank besonderhede om tiendes en offergawes te betaal
EFT - Christensentrum Elspark
FNB
Takkode: 251542
Rekening Nommer: 62660055867
Ons glo en vertrou dat julle die diens saam met ons sal geniet.