KOLOSSENSE 1:9-10 (Afr. 1983) Ons bid vir julle 9 Daarom, van die dag af dat ons van julle gehoor het, hou ons ook nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle sy wil duidelik sal laat ken, 10 sodat julle tot eer van die Here sal lewe deur net te doen wat Hy verlang. Mag julle vrugte dra deur goeie werke en toeneem in die kennis van God.
Vir meer inligting oor Christensentrum Elspark, gaan gerus na ons webtuiste op www.christensentrum.co.za
- Like ons blad op Facebook: Christensentrum Elspark
- Volg ons op Instagram: www.instagram.com/cs_elspark
- Subscribe aan ons kanaal op YouTube: https://www.youtube.com/user/Christensentrum
Hier is die bank besonderhede om tiendes en offergawes te betaal
EFT - Christensentrum Elspark
FNB
Takkode: 251542
Rekening Nommer: 62660055867
Ons glo en vertrou dat julle die diens saam met ons sal geniet.