Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InFokus is ‘n aanlyn geselsprogram waar christelike leerstellings, oorleweringe en tradisies geweeg word teenoor die Woord van God. 2 Cor 4:2-5 NKJV... more
FAQs about CiM Collective InFokus:How many episodes does CiM Collective InFokus have?The podcast currently has 28 episodes available.
March 22, 2025Die Koninkryk is nouMat 3:2 And saying, Repent (think differently; change your mind, regretting your sins and changing your conduct), for the kingdom of heaven is at hand. ...more1h 3minPlay
February 26, 2025RE:generasieMat 19:28 So Jesus said to them, "Assuredly I say to you, that in the regeneration, when the Son of Man sits on the throne of His glory, you who have followed Me will also sit on twelve thrones, judging the twelve tribes of Israel. ...more1h 5minPlay
November 13, 2024Bloed van die LamExo 4:21-22 En die HERE sê vir Moses: Nou dat jy wegtrek om na Egipte terug te gaan, kyk dat jy al die wonders voor Farao doen wat Ek in jou mag gestel het. Maar Ék sal sy hart verhard, sodat hy die volk nie sal laat trek nie. (22) Dan moet jy vir Farao sê: So spreek die HERE: My eersgebore seun is Israel....more1h 7minPlay
July 22, 2024Geestelike Opvoeding“Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek,” 2 TIMOTEUS 3:16 AFR83In hierdie episode fokus ons op die waarde van akkurate geestelike opvoeding vir die sukses van ‘n generasie wat weer die beeld en gelykenis van God in die aarde herstel....more1h 11minPlay
July 22, 2024Jy is wat jy glo“Die geloof kom dus deur die prediking wat 'n mens hoor, en die prediking wat ons hoor, is die verkondiging van Christus.”ROMEINE 10:17 AFR83Ons geloof kom deur die gehoor. Hoe verseker ons dat dit wat ons hoor akkuraat is?In hierdie episode gesels ons oor die belangrikheid van akkurate opvoeding vanuit die regte orde....more1h 2minPlay
FAQs about CiM Collective InFokus:How many episodes does CiM Collective InFokus have?The podcast currently has 28 episodes available.