Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InFokus is ‘n aanlyn geselsprogram waar christelike leerstellings, oorleweringe en tradisies geweeg word teenoor die Woord van God. 2 Cor 4:2-5 NKJV... more
FAQs about CiM Collective InFokus:How many episodes does CiM Collective InFokus have?The podcast currently has 28 episodes available.
June 17, 2024Re-generasie“So Jesus said to them, “Assuredly I say to you, that in the regeneration, when the Son of Man sits on the throne of His glory, you who have followed Me will also sit on twelve thrones, judging the twelve tribes of Israel.”Matthew 19:28 NKJVWanneer wedergeboorte sy doel bereik kan God Sy plan in die aarde restoreer. Maar nie sonder die kennis van die seun van God in elkeen van ons. Die kennis van die seun van God mqak weer alles een....more1h 3minPlay
June 17, 2024WedergeboorteWedergeboorte is ‘n nuwe begin. ‘n Geboorte vanuit die hemele uit. ‘n Nuwe skepsel met ‘n nuwe identiteit. Wedergeboorte herstel weer ons waarde soos God dit in die begin gedroom het met Adam. Dit stel ons in staat om weer God in beeld en gelykenis te verteenwoordig in die aarde....more1h 3minPlay
May 14, 2024Eens en vir altyd, volkomeGod doen nooit ‘n halwe werk nie. Die werk van die kruis was ‘n volmaakte werk wat God se droom en plan kom terug koop het. Ons gesels oor wat hierdie werk vir ons beteken en wat dit in ons moet kom vestig....more1h 3minPlay
April 16, 2024EERSTE die Koninkryk van GodDie Koninkryk van God plaas God weer eerste. Om Koninkryk te verstaan is om die eie ek neer te lê en God se EEN droom en EEN plan in fokus te plaas. Ons gesels oor die oorspronklike ontwerp en ons verantwoordelikheid om dit weer in die aarde in te bou. ...more1h 5minPlay
April 16, 2024Die Familie besigheid van GodDie besigheid van die Koninkryk van God kan alleenlik bestuur word deur Seuns van God met saligheid. Dit was Adam se opdrag om te bewoon, te bewerk en te heers oor die skeppingswerk van die Vader. Oor die sondeval. Die werk van Jesus Christus het weer die herstel gebring tot God se droom en Sy familie besigheid . ...more58minPlay
April 16, 2024EersgeboreregEersgeborereg is ‘n tema wat reg deur die skrif gevind kan word. Eersgeborereg is seuns van God wat die hart, manier en nalatenskap van die Vader het en dit bou en bewerk in die aarde. Kom ontdek saam met ons hoe betekenisvol eersgeborereg vir God en Sy plan vir die aarde is, en seuns wat namens die Vader kan praat. ...more58minPlay
April 16, 2024Hoop (Hope)In elke skeppingswerk is daar hoop opgesluit. Maar God se hoop lê in die mens wat sy identeit in Hom ontdek deur die werk van die kruis. Ons gesels oor die hoop in God se hart wat weer ‘n hoop in die aarde oop sluit. ...more1h 4minPlay
April 16, 2024Van hemelse burger tot hemelse AmbassadeurWedergeboorte maak ons burgers van die hemele, maar ons is geroep tot ambassadeurskap in Christus. Om ambassadeur te wees verlang ‘n groter verantwoordelikheid en aanspreeklikheid teenoor die land wat jy verteenwoordig. ...more1h 3minPlay
FAQs about CiM Collective InFokus:How many episodes does CiM Collective InFokus have?The podcast currently has 28 episodes available.