Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Colourful is a music programme on Radio Pulpit that celebrates Gospel music. Your presenter is the talented Janine van Niekerk, an expert in South-African Gospel music industry. She is also the manage... more
FAQs about Colourful:How many episodes does Colourful have?The podcast currently has 206 episodes available.
July 11, 2026Appel - Genade WaterJanine van Niekerk gesels met Appel oor hoe hy glo die Here hom gebruik deur sy musiek....more14minPlay
July 11, 2026Sean Butler - Gee ons kragJanine van Niekerk is speaking to Sean Butler about his life with Jesus, music and leaning lessons the hard way....more17minPlay
July 04, 2026Jo Black by ons damesoggendJanine van Niekerk gesels met Jo Black wat die spreker en sanger is by Radiokansel se Damesoggend Vrydag, 21 Aug by Casa Social de Madeira....more19minPlay
July 04, 2026Francois Boyce voel pa-wees is TOON-KRUL sake!Janine van Niekerk gesels met Francois Boyce oor sy voorreg om Levi se pa te mag wees en sy hartroerende lied "Om jou Pa te wees" wat daaruit gevloei het....more22minPlay
June 27, 2026Lucas Perruquon and Sylvie Heriot about "Drive for Jesus."Janine van Niekerk is speaking to Lucas Perruquon and Sylvie Heriot about that stunning "Drive for Jesus" on his racing helmet when he races for the French Raceberry karting team....more18minPlay
May 30, 2026Delano Venter skep uit sy gebrokenheidUit Delano Venter se gebrokenheid, vloei nuwe musiek onder die naam "Through Christ", met die hoop dat sy kwesbaarheid vir ander genesing kan bring in Sy teenwoordigheid (Gal 2:20). Die liedjie se naam is "Bones"....more6minPlay
May 09, 2026Gerrit van Wyk oor genadeJanine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, sy musiek en die bediening....more22minPlay
May 09, 2026Pierre Henrico vier Sy genadeJanine van Niekerk gesels met Pierre Henrico, ‘n nuwe kunstenaar wat ons leer ken met sy liedjie, Genade....more16minPlay
May 02, 2026DJ Boom - Praat met myJanine van Niekerk gesels met Remus du Plessis, op Tiktok bekend as DJ Boom oor sy liedjie, Praat met my, en die harde pad wat hy moes loop na Jesus toe. AS jy die liedjie soek - hier is die link - https://vt.tiktok.com/ZSHHjGwgH/...more19minPlay
April 18, 2026Tania Strauss skryf en sing JessieJanine van Niekerk gesels met Tania Strauss oor haar nuwe boek Jessie, Duur Betaal, en die nuwe Jessie liedjie wat sommer saam met haar boek vrygestel kom....more20minPlay
FAQs about Colourful:How many episodes does Colourful have?The podcast currently has 206 episodes available.