'n Onverwagse kantlyn kommentator, chino's en kampioen-glorie!
In hierdie episode herleef ons SA se tweede wêreldbeker wen, terwyl ons terugdink aan ons nuwe lewens in die destydse korporatiewe wêreld. LET WEL: Ons het 'n, byna, 2-jarige wat as regstreekse gehoor deur die tweede sigment kommentaar lewer. Hy's baie skerp, luister mooi.