Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons gesels weekliks saam oor emosionele, geestelike en fisiese uitdagings wat mense en gesinne in hierdie tye ervaar. Ons vra die opinies van kenners soos maatskaplike werkers en predikante hieroor. H... more
FAQs about Die Rooibank Podcast:How many episodes does Die Rooibank Podcast have?The podcast currently has 17 episodes available.
May 04, 2021Wanneer jy saamleef met iemand wat depressie hetIn gesprek met die ander persoon...more8minPlay
April 20, 2021Wanneer depressie deel word van jou lewe.Eerlike en reguit gesprek hieroor....more17minPlay
April 06, 2021"Mental toughness"Hierdie week gesels Elmarie en Thamar oor praktiese voorstelle wat ons kan doen om "mentally tough" te wees. Vir meer navrae of voorstelle vir onderwerpe, kan jy Thamar kontak by [email protected] ...more8minPlay
March 23, 2021Geluk tydens krisisHierdie week gesels Thamar met Elmarie oor geluk en of daar praktiese stappe is wat ons kan neem om aan ons eie geluk te werk, veral in tye van krisis....more8minPlay
March 04, 2021Gedagtes en AngsThamar en Marietjie gesels hierdie week saam oor hoe die manier hoe ons dink en doen ons kan help met die angstigheid waarmee baie van ons gekonfronteer word....more7minPlay
February 18, 2021Skool angstigheidThamar en Marietjie gesels saam oor die moontlike angstigheid wat kinders kan beleef soos wat hulle terugkeer skool toe en hoe ouers hulle daarmee kan help en voorberei....more5minPlay
FAQs about Die Rooibank Podcast:How many episodes does Die Rooibank Podcast have?The podcast currently has 17 episodes available.