Die Storiekas

Die Storiekas

Download on the App Store

Die Storiekas episodes

  • Boeta By word groot: Episode 3

    Send us Fan Mail

    Boeta wou nie ‘n Hommelby wees nie! Toe begin hy baie water drink en baie oefen! Toe hy uiteindelik weer kon vlieg, toe moes Tink Tinkie vir Boeta ‘n paar dinge oor ‘by’ wees vertel.

    Support the show

    ©DieStoriekas
    ©Anton&NelienSmith2023

    5 min
  • Boeta By word groot: Episode 1

    Send us Fan Mail

    Boeta was ‘n jong bytjie en hy was baie nuuskierig oor die buitekant en al die blomme en diere. Op ‘n dag, praat die Koningin by met hulle almal.  Oeps, ek dink nie Boeta moes sommer net met haar gepraat het nie...

    Support the show

    ©DieStoriekas
    ©Anton&NelienSmith2023

    6 min
  • Vreemde Spore: Episode 3

    Send us Fan Mail

    Sjoeh, maar dit was baie naby gewees! Dankie tog vir Wagter, Ollie en die Wildwagters!

    Support the show

    ©DieStoriekas
    ©Anton&NelienSmith2023

    7 min
  • Vreemde Spore: Episode 2

    Send us Fan Mail

    Issie Ystervark het vinnig gaan hulp soek by Wagter, ek weet sommer hy sal weet wat om te doen!

    Support the show

    ©DieStoriekas
    ©Anton&NelienSmith2023

    5 min
  • Vreemde Spore: Episode 1

    Send us Fan Mail

    Oh nee, hierdie spore het Issie nog nooit gesien nie! Issie Ystervark ken al die diere se spore, maar wie kan dit wees? 

    Support the show

    ©DieStoriekas
    ©Anton&NelienSmith2023

    7 min
  • Die Hees Geskreeu

    Send us Fan Mail

    'n Brand en n geskreeu! Ag nee! Wie kan hierdie verskriklike geluide maak? 

    Support the show

    ©DieStoriekas
    ©Anton&NelienSmith2023

    7 min
  • Die Houtkappers

    Send us Fan Mail

    Ag nee! Die bos is in groot gevaar! Daar is houtkappers en hulle kap al die bome af! Ek hoop Koning Louis en die ander diere kan die houtkappers vang en die bos red. 

    Support the show

    ©DieStoriekas
    ©Anton&NelienSmith2023

    7 min

About Die Storiekas

From the publisher's feed

Oorspronklike Afrikaanse kinderstories uit die pen van pa en dogter, Anton en Nelien Smith. 

©DieStoriekas
©Anton&NelienSmith2023