Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Die Week se Punt:How many episodes does Die Week se Punt have?The podcast currently has 21 episodes available.
July 31, 2026Andre Pienaar & Nicolene FilmalterCharles Kies gesels met Andre Pienaar en Nicolene Filmalter oor hul passie vir die natuur en oor die aanbiedinge wat gedoen gaan word deur hulle by Limpopo Streek Kampvergadering...more59minPlay
July 17, 2026Danielle & Lucindy NelCharles gesels met Danielle en Lucindy Nel oor die uitreik van 25 Julie en Christus se Metode Alleen 360 projek...more58minPlay
July 10, 2026Ellisras Uitreik saam met Eben de JagerCharles Kies gesels met Lr Roland Kritzinger, Dr Eben de Jager, Heinrich Viljoen, Jean Lombaard en Lydia Records-Lombaard oor die Eindtyd Onthullings uitreik wat plaas gevind het vanaf 21 Junie tot 04 Julie in Ellisras...more58minPlay
June 05, 2026Albert Arnold - Bybelwerker & Kinderbediening in PotchefstroomCharles Kies gesels met Albert Arnold oor sy betrokkenheid by Potchestroom SDA Kerk as Bybelwerker en ook sy betrokkenheid tot kinder bediening...more55minPlay
May 29, 2026Melody 4 - Die Jare se MusiekCharles Kies gesels met Doen Breedt en Pierre van der Westhuizen oor hul betrokkenheid by Melody 4 en staltjes uit die musiek bediening...more1hPlay
May 22, 2026Jana Olivier - Jubelatum SangersCharles Kies gesels met Jana Olivier-Olivier oor haar betrokkenheid by Jubelatum Sangers en haar eie onlangse uitdagings....more1h 3minPlay
May 15, 2026Wonderwerke op 'n Noord-Wes PlaasCharles Kies gesels met Cobus Badenhorst...more50minPlay
May 08, 2026Bitter of Beter?Charles Kies gesels met Ronel Hartman oor haar frants ongeluk en lesse wat geleer is uit die herstel proses...more1h 2minPlay
FAQs about Die Week se Punt:How many episodes does Die Week se Punt have?The podcast currently has 21 episodes available.