
Sign up to save your podcasts
Or


Charles Kies gesels met Lr Roland Kritzinger, Dr Eben de Jager, Heinrich Viljoen, Jean Lombaard en Lydia Records-Lombaard oor die Eindtyd Onthullings uitreik wat plaas gevind het vanaf 21 Junie tot 04 Julie in Ellisras
Charles Kies gesels met Albert Arnold oor sy betrokkenheid by Potchestroom SDA Kerk as Bybelwerker en ook sy betrokkenheid tot kinder bediening
Charles Kies gesels met Doen Breedt en Pierre van der Westhuizen oor hul betrokkenheid by Melody 4 en staltjes uit die musiek bediening
Charles Kies gesels met Jana Olivier-Olivier oor haar betrokkenheid by Jubelatum Sangers en haar eie onlangse uitdagings.
Charles Kies gesels met Ronel Hartman oor haar frants ongeluk en lesse wat geleer is uit die herstel proses
Charles Kies gesels met Heinrich & Quinice Viljoen oor die onlangse Kaap Toer
From the publisher's feed