Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
diensplig.org is 'n onpartydige, onafhanklike mondelingse geskiedenisprojek oor die Grensoorlog van 1966 - 1989. 'n Projek deur herklink.co.za... more
FAQs about Diensplig:How many episodes does Diensplig have?The podcast currently has 17 episodes available.
June 25, 2021Hoe ondersteun 'n kerk daai goed?!Elana, wat haarself voorstel as "die enigste les in die SAPS" gesels oor hoe dit vir haar was om in '83 lede van die ANC in die tronkselle op te pas....more3minPlay
June 23, 2021As ek weer moet gaan veg, dan sal ek.Was dit die moeite werd? Is die ANC vandag nog ons vyand? Sarel dink so....more4minPlay
May 18, 2021Pala-f*kken-borwa"Die snaakse goed het eintlik al met kadette begin," vertel Johan....more2minPlay
May 12, 2021Crimplene was aan die orde van die dagAnelia gesels met Arina Jooste - een van die eerste groep van 128 dames wat in 1971 by die Burgerlike Beskermingskollege aangesluit het....more2minPlay
May 06, 2021Die absolute gelykmaker"Die weermag het nie gediskrimineer nie, ten minste nie vir die eerste 2 jaar nie. Almal was maar ewe k*k as jy daar aankom."...more2minPlay
May 06, 2021Jy sien sy houding aan sy boshoed"Dit was nie so erg nie. Meeste van ons het maar net army toe gegaan en dan hoop jy maar jy kom lewendig daaruit."...more3minPlay
May 03, 2021"Baie storie'tjies""Daar was baie meer storie'tjies as wat daar bloed was," sê Johan."My ma ken 'n paar oudsoldate. Dit kan 'n goeie projek wees... as jy dit reg aanpak," sê Chris....more5minPlay
FAQs about Diensplig:How many episodes does Diensplig have?The podcast currently has 17 episodes available.