Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.... more
FAQs about Dominee André:How many episodes does Dominee André have?The podcast currently has 372 episodes available.
October 03, 2021Dra vrugteAlmal dra vrugte ... goed of sleg. Watter vrugte dra jou lewe?...more33minPlay
September 26, 2021My erfenis is mooiGod gee vir ons die beste en mooiste erfenis:Ons is na God se beeld geskape.Ons is kinders vn God.Ons is erfgename vn God wat die ewige lewe en 'n Vaderhuis geerf het. En bo-op dit alles is ons sonder vergewe....more35minPlay
September 13, 2021Ek weetEk weet verseker my verlosser leef....twyfel jy? Luister na Dominee André en stap verseker aan met 'n lied in jou hart, want jy weet jou verlosser leef en hy hoor jou!Video OptionsAdd to your postBoost postGet more people to see and engage with your post. You'll choose the settings after you've clicked Post.Post...more36minPlay
August 29, 2021Jesus BybelJesus Bybel.....Van eerste versie in Genesis tot in Openbaring gaan dit oor Jesus. Kom stap saam deur die Bybel...more36minPlay
August 23, 2021Stukkend word heelStukkende mense kan heel word...Jesus het stukkende mense gebruik om groot dinge te doen in die Bybel...Jacob...Elia en nog meer...luister saam....more40minPlay
August 15, 2021Waarom praat ek waarheid?Waarom praat ek die waarheid?Want God is 'n God van waarheidWant Jesus het gekom om die waarheid te getuigWant die Heilige Gees maak getuienis van die waarheid....more34minPlay
August 08, 2021Waarom noem mense my 'n christen?Ek word 'n christen genoem omdat* God se karakter* God se lewe*God se woordein my lewe sigbaar is en ander dit raak sien.DIT MAAK DAT MENSE MY 'n CHRISTEN NOEM....more39minPlay
FAQs about Dominee André:How many episodes does Dominee André have?The podcast currently has 372 episodes available.