Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.... more
FAQs about Dominee André:How many episodes does Dominee André have?The podcast currently has 372 episodes available.
June 27, 2021NaamsveranderingGod het mense in die Bybel se name verander om uiteindelik by God se plan vir hulle lewens uit te komAbram verander na AbrahamJacob na IsraelLevi na MatteusSimon na PetrusSaulus na PaulusEk na christen...more43minPlay
June 13, 2021Wees 'n seënLos 'n mooi liefdevolle vingerafdruk in iemand se lewe, nie 'n litteken van hartseer nie....more29minPlay
June 06, 2021Gemeente sonder mureBreek mure af en bou bruê van liefdeNagmaal word aan die einde van die diens bedien. As jy deel daarvan wil wees kan jy jou broodjie en wyn byderhand hou....more38minPlay
May 30, 2021Gemeente wat werlkGOD DIE VADER GOD DIE SEUN GOD DIE HEILIGE GEES 'n Gemeente wat werk erken die drie enigheid....more35minPlay
May 16, 2021Hy wat wag kry nuwe kragHy gee die vermoeides krag,Hy versterk dié wat nie meer kan nie.Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat,selfs manne in hulle fleur struikel en val,maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag.Hulle vlieg met arendsvlerke,hulle hardloop en word nie moeg nie,hulle loop en raak nie afgemat nie.Jesaja 40:29-31...more39minPlay
FAQs about Dominee André:How many episodes does Dominee André have?The podcast currently has 372 episodes available.