Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.... more
FAQs about Dominee André:How many episodes does Dominee André have?The podcast currently has 372 episodes available.
May 24, 2020Dominee André : Gebed 'n sleutel wat oopsluitGebed is 'n sleutel wat God ons gegee het om dit wat toegesluit is oop te sluit. Kom stap saam Dominee André deur Rosendal se strate waar hy vir die gemeenskap bid sodat jy ook kan bid daar waar jy bly....more37minPlay
May 24, 2020Dominee André: OpstaanAlmal van ons moet opstaan en ons lewe weer aan die gang kry. Luister na Dominee André, waar hy talle voorbeelde uit die Bybel gebruik hoe om ons die moed te gee op te staan, onsself te help en ander ook....more33minPlay
May 10, 2020Dominee André : Moedersdag : Liefde en omgeeJesus is ons voorbeeld. Aan die kruis in groot pyn vergeet Hy nie van Sy Moeder nie....more8minPlay
May 10, 2020Dominee André : HartsveranderingKom stap saam Dominee André die pad wat die Emmausgangers gestap het en kyk hoe dit hulle harte verander het.......more20minPlay
April 26, 2020Dominee André : Oop deur lei na 'n belydenisKerke is net 'n gebou wat 'n simbool is van wat die gemeentelede daar uitlewe. Kom luister na Dominee André wat praat oor wat in hierdie kerk uitgelewe word....more24minPlay
April 19, 2020Dominee André : Lee graf en toe deureSo baie deure is toe vir so baie mense, maar Dominee André bring hoop en vertel jou van Jesus se oop graf wat deure laat oopgaan....more14minPlay
April 04, 2020Dominee André: Pad van smarteJesaja 53:3 Hy was verag en deur die mense verstoot, 'n man van lyding wat pyn geken het, iemand vir wie die mense die gesig wegdraai. Hy was verag, ons het hom nie gereken nie....more15minPlay
FAQs about Dominee André:How many episodes does Dominee André have?The podcast currently has 372 episodes available.