Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.... more
FAQs about Dominee André:How many episodes does Dominee André have?The podcast currently has 372 episodes available.
January 26, 2020Dominee André: Jesus sê en God maak sigbaarJesus is God se taal.Woord word Lig...Woord word skepping...Woord word Mens....more23minPlay
January 22, 2020Dominee Andrê: Deel 3. Sê dankie vir ander menseDeel 3Se dankie vir ander mense:Dankie vir familie...Dankie vir vriende...Dankie vir gelowiges......more33minPlay
January 21, 2020Dominee André: Deel 2. Sê dankie vir jouselfDeel 2Jy is deur God geskape...Jy is God se wonderwerk...Jy is God se kind......more32minPlay
January 20, 2020Week van dankie sê: Deel 1. Sê dankie vir GodDeel 1Sê dankie vir GodGod het geskep...God het Sy Seun gestuur...God het ons met die Heilige Gees gevul......more25minPlay
January 13, 2020Dominee André : Een treeEen tree...Een tree tussen jou en die dood...Een tree tussen jou en God...Moenie wag nie. Jesus staan voor jou deur en klop...jy moet net een tree gee na God en die ewige lewe is joune.Kom luister na Johny (skuilnaam) wat 'n terdoodveroordeelde was, wie se een tree na die dood...een tree geword het na die hemel toe12 Januarie 2020...more30minPlay
January 05, 2020Dominee André : Nuwe jaar vra nuwe mensDie nuwe jaar verander my nie, maar as ek van binne verander, verander alles om my. Wees jy die verandering en kyk watter goeie dinge gebeur rondom jou. Ontdek God ... ontdek jouself....ontdek ander mense...ontdek die skepping....more35minPlay
January 05, 2020Dominee André : Nuwe jaarKort boodskap vir die nuwe jaar.5 Januarie 2020...more2minPlay
December 29, 2019Dominee André : Sleutels tot gelukkige leweDrie sleutels of waarhede vir gelukkige lewe....more3minPlay
December 29, 2019Dominee André : Die lewe is 'n lappieskombersDie lewe bestaan uit mooi lappies...lelike lappies...gelukkige lappies...hartseer lappies...en nog baie meer. Ons elkeen se lappieskombers hou ons warm maak nie saak van watter lappies hy aanmekaar gesit is nie.29 Desember 2019Prediker 3: 1,2,4 &5...more35minPlay
FAQs about Dominee André:How many episodes does Dominee André have?The podcast currently has 372 episodes available.