Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.... more
FAQs about Dominee André:How many episodes does Dominee André have?The podcast currently has 372 episodes available.
December 26, 2019Dominee André : Wêreld rondom hierdie KindHierdie Kind is nie net 'n kind in 'n krip nie.....nie net 'n man aan 'n kruis nie. Hy is die Koning wat op die troon sit. Ken jy hierdie Kind? Dominee André Jesaja 9:5 25 Desember 2018...more27minPlay
December 22, 2019Dominee André : Jesus bring hemel aarde toeJesus bring hemel aarde toe. Kom luister na Dominee André wat verduidelik wat dit vir ons beteken. Jesus het ons kom wys wie ons is en hoe ons moet lewe - en dit bring die hemel aarde toe en maak dit sigbaar vir almal.Johannes 1:1-5 & 9-1422 Desember 2019...more29minPlay
December 15, 2019Dominee André: Kersfees God se gelofte aan ons.GeloftediensVoortrekkers het gelofte voor God afgelë....Kersfees is God se gelofte aan ons. Hy sal vir altyd by ons wees. Hy het vrede op aarde gebring.Dominee AndréLukas 2:8-1415 Desember 2019...more32minPlay
October 27, 2019Dominee André; Wees wat jy isDominee André gaan jou help om te verstaan wat dit beteken om te wees wat jy is. "BE YOURSELF EVERYONE ELSE IS ALREADY TAKEN"Psalm 8:4-727 Oktober 2019...more27minPlay
October 02, 2019Dominee André: Ek mens verander in ons mensDominee André preek uit Lukas 12:16-20. Ek mens verander in ons mens. Kom luister na die storie van Jakob en Esau.29 September 2019...more36minPlay
September 19, 2019Dominee André: Met God oppadMet God oppadHebreërs 11:8-1915 September 2019...more33minPlay
September 10, 2019Ds André van Zyl: Van verwerping tot vergifnisVan verwerping tot vergifnis.Genesis 45:1-8...more35minPlay
September 02, 2019Ds André van Zyl: Mens God se hartklopMens God se hartklop1 Samuel 17:41-451 September 2019...more39minPlay
August 28, 2019Ds André van Zyl: Beelde in die Bybel wie ons is. Deel 2Beelde in die Bybel wie ons is....more34minPlay
August 20, 2019Beelde in die Bybel van wie ons is. Ds André van ZylBeelde in Bybel van wie ons isPsalm 8:4-818 Augustus 2019Deel 1...more34minPlay
FAQs about Dominee André:How many episodes does Dominee André have?The podcast currently has 372 episodes available.