Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Doxa Deo Bloemfontein North:How many episodes does Doxa Deo Bloemfontein North have?The podcast currently has 322 episodes available.
June 26, 2023Vernuwe Jou Denke Week 1Ons almal het al probeer om vry te raak van slegte gewoontes en ongesonde denkpatrone omdat ons beheer verloor het oor ons gedagtegang en ons daaglikse lewe. Dit is tyd om te besluit om jou gedagtegang te verander sodat die Here jou lewe kan verander. Ons gaan in hierdie reeks leer wat dit beteken om ons gedagtes gevange te neem en die oorlog in ons gedagtes te wen....more39minPlay
June 26, 2023Renew Your Mind Week 1 ENGWe’ve all tried to think our way out of bad habits and unhealthy thought patterns, only to find ourselves stuck with an out-of-control mind and off-track daily life. It’s time to decide to change your mind so God can change your life. Let’s learn what it means to take our thoughts captive and win the war in our minds....more39minPlay
June 19, 2023Father's Day 2023- Piere NelFather's Day 2023Piere Nel shares a special message for all our men on the topic of fatherhood....more49minPlay
June 19, 2023Vadersdag 2023- Piere NelVadersdag 2023Piere Nel het 'n spesiale boodskap vir al ons mans kom gee oor vaderskap....more38minPlay
June 05, 2023One Another Week 3- ENGThe Bible describes church as family.Not a business. Not a charity. Not a place of entertainment. F A M I L YBut when it comes to family you don't get to choose your siblings.Join us as we take a journey through the ‘one-another’ principles as we discover how to love and relate to one another as a new family founded in Jesus....more36minPlay
June 05, 2023One Another Week 3- AFRDie Bybel beskryf kerk as 'n huisgesin.Nie 'n besigheid nie. Nie 'n welsynsorganisasie nie. Nie 'n plek van vermaak nie. Ons is F A M I L I EMaar in 'n huisgesin kan jy natuurlik nie kies wie jou broers en susters is nie!Kom ontdek die ‘mekaar-beginsels' van kerkfamilie wees saam met ons en hoe ons mekaar kan liefhe en in verhouding met mekaar staan as 'n nuwe familie wat op Jesus gebou is....more36minPlay
May 31, 2023One Another Week 2 AFRDie Bybel beskryf kerk as 'n huisgesin.Nie 'n besigheid nie. Nie 'n welsynsorganisasie nie. Nie 'n plek van vermaak nie. Ons is F A M I L I EMaar in 'n huisgesin kan jy natuurlik nie kies wie jou broers en susters is nie!Kom ontdek die ‘mekaar-beginsels' van kerkfamilie wees saam met ons en hoe ons mekaar kan liefhe en in verhouding met mekaar staan as 'n nuwe familie wat op Jesus gebou is....more33minPlay
May 31, 2023One Another Week 2 ENGThe Bible describes church as family.Not a business. Not a charity. Not a place of entertainment. F A M I L YBut when it comes to family you don't get to choose your siblings.Join us as we take a journey through the ‘one-another’ principles as we discover how to love and relate to one another as a new family founded in Jesus....more36minPlay
May 08, 2023Breathe Week 3 AFRWat 'n wonderlike tyd van die jaar om in 'n reeks oor AANBIDDING te duik! Aanbidding... is soos geestelike asemhaling - inspirasie inasem, lof uitblaas. Sluit by ons aan by hierdie reeks terwyl ons kyk na wat dit beteken om 'n geïnspireerde lewe van aanbidding te lei...more45minPlay
May 08, 2023Breathe Week 4 ENGWhat a great time of the year to dive into a series about WORSHIP!Worship... is like spiritual breathing- inhaling inspiration, breathing out praise.Join us this series as we look at what it means to live an inspired life of worship...more39minPlay
FAQs about Doxa Deo Bloemfontein North:How many episodes does Doxa Deo Bloemfontein North have?The podcast currently has 322 episodes available.