Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Potgooie is boodskappe deur myself gepreek op verskeie internet radio stasies sedert 2019-2022... more
FAQs about Dr Anton Weyers GNTK:How many episodes does Dr Anton Weyers GNTK have?The podcast currently has 105 episodes available.
September 03, 2022Absolute Oorgawe Deel 1Die boodskap verduidelik die konsep van Absolute Oorgawe in die lewe van Elke Christen...more52minPlay
August 21, 2022Ek Het Teen Jou Dat Jy Jou Eerste Liefde Verlaat Het.Die Boodskap Handel Oor Die Brief Aan Die Gemeente Van Efese , Volgens Openbaring 2:4...more48minPlay
August 21, 2022En Word Daders Van Die Woord En Nie Net Hoorders Wat Hulleself Bedrieg NieDie boodskap Handel oor die feit dat mense moet daders van die woord word , en nie net hoorders wat hulleself Bedrieg nie....more47minPlay
August 19, 2022Ons Lewe Reeds In Die Laaste UurDie boodskap gee meer perspektief omtrent die tyd waarin ons tans lewe....more40minPlay
August 19, 2022Die Koste Om N Dissipel Te WeesDie boodskap verduidelik waarom ons gered is as dissipels van die Here Jesus asook die prys wat dit van ons vra...more54minPlay
July 31, 2022Mense Het God Nou Nodiger As Ooit Van TevoreHierdie boodskap is n wekroep sodat mense weereens sal besef , hoe baie nodig hulle God het in die dag en tyd waarin hulle lewe....more52minPlay
July 31, 2022Jou Geloof in Die Woord van die Here sal Jou Deurdra in die Laaste Tye van jou LeweDit is n Boodskap van Hoop vir die persoon ,wat geanker is in die Woord van God....more45minPlay
July 25, 2022WAT KIES JY HEMEL OF HEL DIE KEUSE IS JOUNEHierdie boodskap Maan die mens om die regte keuse te maak ten opsigte van hulle eindbestemming in die hiernamaals.Aangesien besluite in die hiernamaals nie omgekeer kan word nie, keuses is vir ewig en altyd....more46minPlay
July 25, 2022AANBID JY DIE GOUE BEELDE VAN DIE WÊRELD OF DIEN JY GODDie boodskap gee n perspektief omtrent n toegewyde Christus vervulde lewe ....more49minPlay
June 26, 2022Die Littekens en Vars Wonde op die Kind Van God se LiggaamDie Boodskap verduidelik wat die Kind van God moet ondergaan om deur sy geestelike lewe te werk...more44minPlay
FAQs about Dr Anton Weyers GNTK:How many episodes does Dr Anton Weyers GNTK have?The podcast currently has 105 episodes available.