Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Potgooie is boodskappe deur myself gepreek op verskeie internet radio stasies sedert 2019-2022... more
FAQs about Dr Anton Weyers GNTK:How many episodes does Dr Anton Weyers GNTK have?The podcast currently has 105 episodes available.
October 08, 2022Waarna Is Jy Opsoek In Die Lewe?Die boodskap het ten doel om aspek van ons christenskap en lewe aan te spreek...more57minPlay
October 08, 2022Here Waarom sal ek tog nie Vergewe nieDie boodskap handel oor vergifnis as deel van ons saligheid...more54minPlay
October 08, 2022Die Krag Van VergifnisDie boodskap het ten doel om die krag van vergifnis uitte beeld...more47minPlay
September 26, 2022Here Hoekom Kan Ek Nie Vergewe Nie?Die boodskap spreek die konsep van Absolute Vergifnis aan en sal u help om vry te kom van onvergewings gesindheid ,haat en neit....more1h 43minPlay
September 26, 2022Verloor Jouself In Jou Aanbidding Aan GodDie boodskap het ten doel om jouself as aanbidder in aanbidding te verloor wanneer jy God aanbid. Die konsep sal jou aanbiddings lewe verryk en jy sal n baie dieper aanbiddings element in God bereik....more44minPlay
September 18, 2022Aanbidding Kom Vanuit Ons GeesDie boodskap verduidelik dat aanbidding Kom Vanuit die Gees van die mens daarom dat die wat God aanbid Hom in Gees en waarheid moet aanbid...more48minPlay
September 18, 2022Aanbidding Die Gawe Van GodN Boodskap wat die gawe van aanbidding aanspreek...more56minPlay
September 11, 2022Om Godse Outoriteit Te Verstaan Deel 2Die boodskap verduidelik hoe om Godse Outoriteit Te Verstaan Deel 2...more1h 1minPlay
September 11, 2022Om Godse Outoriteit Te Verstaan Deel IDie boodskap verduidelik hoe om Godse Outoriteit Te Verstaan Deel I...more58minPlay
September 03, 2022Absolute Oorgawe Deel 2Die boodskap verduidelik die konsep van Absolute Oorgawe in die lewe van elke Christen....more55minPlay
FAQs about Dr Anton Weyers GNTK:How many episodes does Dr Anton Weyers GNTK have?The podcast currently has 105 episodes available.