Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Potgooie is boodskappe deur myself gepreek op verskeie internet radio stasies sedert 2019-2022... more
FAQs about Dr Anton Weyers GNTK:How many episodes does Dr Anton Weyers GNTK have?The podcast currently has 105 episodes available.
December 16, 2022Hoelank Hou n Gelofte? 16Desember 2022Die boodskap gee u perspektief omtrent die maak en hou van geloftes met God die Allerhoogste....more51minPlay
December 11, 2022Jou Persepsie Jou RealiteitHierdie boodskap hanteer die onderwerp van die mens se Persepsie teenoor God se Realiteit....more38minPlay
December 11, 2022God Se Teenmiddel Teen Beskadigde EmosiesHierdie boodskap is deel van die God Se Teenmiddel reeks en spreek die feit aan hoe om met Beskadigde Emosies te deel. Ek vertrou dit sal baie mense laat vrykom van al die seer in hulle lewens....more59minPlay
December 04, 2022God Se Teenmiddel Teen Bekommernis Deel 2Hierdie is n reeks boodskappe wat verduidelik hoe om deur God se hulp bekommernis teen te werk...more1hPlay
December 04, 2022God Se Teenmiddel Teen Bekommernis Deel 1Hierdie is n reeks van boodskappe wat verduidelik hoe om met God se hulp bekommernis teen te werk...more59minPlay
November 27, 2022Geloof Wat In Krag Omskakel WordGeloof is die bestandeel wat ons as Gelowiges nodig het om tot Redding te kom en wanneer ons met die Heilige Gees vervul word , verkry ons die Krag wat Jesus aan sy dissipels beloof het in Handelinge 1:8 Maar Julle sal krag ontvang wanneer.........more47minPlay
November 27, 2022Van Lappe Tot RykdomDie Boodskap is verduidelik dat slegs in Jesus Christus ons geestelike bangkrotskap verander kan word " Rags To Riches" Christus is wat ons nodig het omdat Sy volheid ons vetander ....more48minPlay
November 20, 2022Hierdie Is Nie N Speletjie NieHierdie boodskap verduidelik dat daar n wederkoms gaan plaasvind Wanneer Jesus ons Koning Gaan kom om sy bruid en kerk wat gewas is in sy bloed en hulle self rein gehou het tot op sy koms sal kom haal ,luister en besluit self of jy deel van die bruid van Christus is....more1h 1minPlay
November 20, 2022Gehoorsaamheid Aan Die Woord Van GodHierdie boodskap is die deel twee is die opvolg van die vorige boodskap omtrent die Gehoorsaamheid Aan die Woord van God ....more1hPlay
November 13, 2022Gehoorsaamheid Aan Die Woord Van God Deel EenDie boodskap is in twee dele en handel oor die voordeel wat die totale Gehoorsaamheid aan die Woord van God vir ons elkeen inhou....more49minPlay
FAQs about Dr Anton Weyers GNTK:How many episodes does Dr Anton Weyers GNTK have?The podcast currently has 105 episodes available.