Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Potgooie is boodskappe deur myself gepreek op verskeie internet radio stasies sedert 2019-2022... more
FAQs about Dr Anton Weyers GNTK:How many episodes does Dr Anton Weyers GNTK have?The podcast currently has 105 episodes available.
January 22, 2023Net Eending Kom Jy KortDie boodskap is na gelang Markus 10:17-23, dit Handel oor die gesprek tussen Jesus en die ryk jongman....more58minPlay
January 22, 2023En Netsoos Dit Vir Die Mense Bestem Om Eenmaal Te Sterwe En Daarna Die OordeelDie boodskap verduidelik dat daar slegs een fisiese dood is en daarna sal almal voor Christus ons regter verskyn om geoordeel te word volgens ons aardse werke....more56minPlay
January 15, 2023Voer Slegs God Se Bevele Stiptelik UitDie boodskap verduidelik hoe ons as kinders van God slegs sy bevele moet Stiptelik uitvoer , omdat God gehoorsaamheid aan sy woord vereis....more48minPlay
January 15, 2023Moet Ek My Aan Die Goddelose Gesag Van Die Wêreld Onderwerp Deel 2Hierdie boodskap is deel 2 van die die Moet Ek myself Onderwerp Aan Die Goddelose Gesag Van Die Wêreld....more42minPlay
January 08, 2023Die God Van Deurbrake en OorwinningDie Boodskap verduidelik Wie God vir ons kan wees , wanneer ons na en volgens sy wil lewe....more46minPlay
January 08, 2023Moet Ek My Aan Goddelose Gesag Van Die Wêreld OnderwerpDie boodskap gee antwoord na-aanleiding van die vraag : Moet Ek My Aan Goddelose Gesag Van Die Wêreld Onderwerp....more56minPlay
January 01, 2023Dis My Eie Besluit Om Gelukkig Te Wees Of NieDie Mens kan slegs in Christus Jesus gelukkig wees want Hy voorsien ware geluk, daarom kan ons besluit om gelukkig te wees of nie....more44minPlay
January 01, 2023Bereik Jou Godgegewe Potensiaal In 2023Die boodskap spreek die feit aan dat ons elkeen Godgegewe Potensiaal besit . Ons moet dit slegs ontgin en gebruik....more45minPlay
December 25, 2022En Die Woord Het Vlees Geword En Onder Ons Gewoon deel 2 kersaand boodskapHierdie boodskap is deel 2 en volg op deel 1 en bespreek die die mees belangrike plekke waar Jesus geloop het in sy amper 3 1/2 jaar van sy bediening hier op aarde....more43minPlay
December 25, 2022En Die Woord Het Vlees Geword En Onder Ons Gewoon 25Des 2022 oggend boodskapDie boodskap Handel oor die talle Profesieë omtrent die geboorte van ons Messias asook dit wat sy bediening alles behels het....more48minPlay
FAQs about Dr Anton Weyers GNTK:How many episodes does Dr Anton Weyers GNTK have?The podcast currently has 105 episodes available.