Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n d... more
FAQs about Draaipunt I Liomee Vosloo:How many episodes does Draaipunt I Liomee Vosloo have?The podcast currently has 292 episodes available.
March 31, 2022Draaipunt | Erastus Beukes | Vermis op seeEnkele maande nadat Erastus Beukes wonderbaarlik oorleef het nadat hy vir 2 ure in die middel van die oseaan gedryf het, het hy en 2 ander bemanningslede met feitlik geen kos nog 'n wonderwerk beleef....more15minPlay
March 31, 2022Draaipunt I Ds Tertius Bezuidenhout en Francois | Wonderwerk GenesingFrancois word eenmiddag in spitsverkeer van sy motorfiets geruk deur 'n trok en hy beland onder die wiele van 'n 4x4 voertuig wat dwarsoor sy bors ry. Dokters gee die tyding: hy sal nie oorleef nie. Sy lewe hang aan 'n draadjie en toe kom die deurbraak deur volgehoue gebed en geloof van 'n groep mense wat weier om die diagnose te aanvaar...more13minPlay
March 31, 2022Draaipunt I Gys de Kock | Motorfietsbotsing teen 230 km/uWat maak jy met jou tweede kans? En as jy so gelukkig is soos Gys de Kock om meer as een oorbegin te kry, hoe benut jy die geleentheid?...more12minPlay
March 25, 2022Draaipunt | Corlia Du Plessis | Mishandeling as kindCorlia word groot in 'n geweldadige huishouding en word as jongmeisie byna verkrag deur haar pa. Hierdie gebeure het 'n blywende letsel gelaat totdat Corlia die waarheid van die Evangelie ontdek....more13minPlay
March 11, 2022Draaipunt I Melanie Coetzee | Satan die leuenaarEen middag laat nadat al haar werkers huistoe is, voel Melanie skielik 'n baie donker en bose teenwoordigheid wat haar wil oorreed om 'n einde aan alles te maak....more14minPlay
March 04, 2022Draaipunt | Mardus Strydom | Byna VerdrinkSaam met 'n groep mense gaan Mardus vroeg een oggend in die koue oseaan in om die dag te begin. Na 40 minute besluit hy om uit te swem strand toe en besef skielik hy kan nie beweeg nie. Sy liggaamstemperatuur het so ernstig gedaal dat hy besef het hy gaan dit nie maak nie...more15minPlay
February 25, 2022Draaipunt I Carmen Theunissen | Rose van JesusCarmen loop 'n baie naby pad met die Here en vra eendag vir rose. Nie van 'n man af nie, maar van die Here self af. Min het sy kon dink hoe letterlik Jesus haar gebed sou beantwoord nie...more12minPlay
February 18, 2022Draaipunt I Dilia Camarra | Dangerous CultsAs jong tiener sluit Delia se ouers aan by 'n geloofsbeweging waar sy dag en nag van sonde bewus gemaak word. Alles is verbode - daar is sonde in alles en alle sondes moet hardop bely word voor geestelike leiers. Sy wil ouers waarsku...more11minPlay
February 04, 2022Draaipunt I Jacqueline Ruth | Genesing na 'n reis van Misbruik en MishandelingJacqueline se lewe lees soos 'n riller. Sy kind word sy gemolesteer deur 'n familielid en as tiener word sy verkrag deur 3 jongmans op 'n familiepartytjieHierdie gebeure het 'n ontuitwisbare invloed op haar lewe gehad totdat Jesus op 'n baie traumatiese gebeure in haar lewe kom...more13minPlay
January 28, 2022Draaipunt I Pastoor Dennis Francis I Genesing na Covid19Pastoor Dennis Francis het by die dood omgedraai met Covid-19. Hy was 'n geruime tyd in die hospitaal. Hy deel sy verhaal van genesing....more14minPlay
FAQs about Draaipunt I Liomee Vosloo:How many episodes does Draaipunt I Liomee Vosloo have?The podcast currently has 292 episodes available.