Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
January 25, 2022Positiewe stories van Hanover ParkDenver Andrews vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hy die positiewe kant van Hanoverpark vir die wêreld wys....more9minPlay
January 24, 2022Pastorale narratiewe terapieElize Barnardt vertel vir Martelize Brink wat pastorale narratiewe terapie behels....more9minPlay
January 24, 2022Tannie Lokkie van Velddrif - Deel 2Tannie Lokkie van Zyl van Velddrif vertel van die streek se stories en die vissermanne wat eens op ‘n tyd baie bedrywig in Bokkomlaan was....more9minPlay
January 24, 2022Gekleurde diamanteDr. Petre Prins vertel vir Martelize Brink van gekleurde diamante, i die lig van groot swart Enigma-diamant wat binnekort opgeveil sal word....more10minPlay
January 21, 2022Die see is die rusplek van hulle voorvadersDie sage rondom Shell se voorgenome planne om seismiese opnames in see aan die Wildekus te doen in hulle soeke na moontlike gas- en oliebronne, het een baie interessante punt laat uitstaan – die die spirituele belangrikheid van die see vir die amaPondo en die amaXhosa. Regter Gerald Bloem het in die Hooggeregshof in Makhanda bevind dat Shell sy seismiese opnames moet staak tot daar ‘n volledige impakstudie gedoen en ‘n uitgebreide openbare deelname proses gevolg is. Mariska Spoormaker het met dr. Div de Villiers, hoof van die Oos-Kaapse Groen Skerpioene, oor die kwessie gepraat....more14minPlay
January 21, 2022Derrich Gardner se foto's van JohannesburgDerrich Gardner vertel vir Martelize Brink van sy fotografiestokperdjie en uitstalling....more10minPlay
January 21, 2022Karateklasse in DelftSensei Reuben Snell vertel vir Martelize Brink van karate- en naskoolse klasse vir die kinders van Delft....more8minPlay
January 21, 2022Die DBV en wilde diereBelinda Abrahams vertel vir Martelize Brink van die werk wat die DBV se afdelimg vir wildediere doen....more10minPlay
January 20, 2022Paternoster se vuurtoringPaternoster is ‘n klein kusdorpie aan die Weskus naby Saldanhabaai. Een van die land se belangrikste vuurtorings is in dié kusdorp. Daar is nie minder nie as 45 vuurtorings in Suid-Afrika. Die meeste van hulle word steeds beman met behulp van gevorderede tegnologie. Jacqui January gesels met die vuurtoringwagter by die Kaap Columbine-vuurtoring op Paternoster....more11minPlay
January 20, 2022BergbruidjiebewaringSantie Gouws vertel vir Martelize Brink van die bewaring van die Bergbruidjie-plante in hulle natuurlike habitat....more15minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.