Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
January 08, 2026Onsigbare hondIn Duitsland is daar ’n groep mense wat “hobby dogging” doen. Hulle kry opleiding met denkbeeldige honde! Die leiband en harnas is egter werklik....more2minPlay
January 07, 2026Regardt Laubscher se kulkunsRegardt Laubscher oorbluf Martelize Brink met sy kulkuns. Dié kulkunstenaar en mentalis is vanjaar deel van die OppiWater Kunstefees....more9minPlay
January 07, 2026Wat kan ons leer by… 7 Januarie 2026Dr. Mandie Uys vertel wat ons alles by die Sumeriërs kan leer....more16minPlay
January 07, 2026Ouma wen e-sport-toernooiHisako Sakai, ‘n 92-jarige ouma, het ’n e-sport-toernooi in Japan gewen, waar die speletjie, Tekken 8, gespeel is....more1minPlay
January 06, 2026Êrens oorsee 6 Januarie 2026Christien Vlok vertel vir Martelize Brink van die lewe in Den Haag, Nederland, en die haring wat jy aan die stert vat en kou....more9minPlay
January 06, 2026Colleen se passie vir wolColleen Murphy van Calitzdorp is van kindsbeen af gaande oor wol. Daar het dit nie gestop nie. Nou is sy betrokke by 'n gemeenskapsprojek in haar Karoodorpie waar hulle ander wil touwys maak oor die ou manier van dinge doen - om te weef en om wol te verwerk en skoon te maak....more8minPlay
January 06, 2026Rangna se Mongoolse DerbyRangna Roux vertel vir Martelize Brink van die Mongoolse Derby wat sy vanjaar gaan aandurf. Die roete bvan dfie derby strek oor 1 000 km....more9minPlay
January 06, 2026Toe verander die polisieman in 'n padda!‘n Polisieverslag wat deur kunsmatige intelligensie saamgestel is, sê dat ‘n polisieman in ‘n padda verander het! Die polisie se lyfkameras het die storie van die prinses en die padda op ‘n TV in die agtergrond afgeneem, en die storie het deel van die verslag geword....more1minPlay
January 05, 2026Cornellskop kom tot wilde diere se reddingRiaan Kirstein vertel vir Martelize Brink van Cornellskop naby Botrivier, wat ‘n toevlugsoord vir wilde diere is. Verskeie van die diere wat gered is, het al in films en advertensies verskyn....more8minPlay
January 05, 2026Chris Oosthuizen van SterkspruitHy staan aan die hoof van ‘n privaatskool in die Aliwal-Noord, Zastron en Lady Grey-driehoek, maar in sy prille jeug het Chris Oosthuizen ‘n interresante jaar of wat beleef. Johan Rademan vind meer uit....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.