Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
January 13, 2026Gospel-toekennings in die Noord-KaapDie Diamond Gospel-musiektoekennings is verlede jaar op Kimberley in die Noord-Kaap gestig. Haidee Muller-Isaacs het meer gaan uitvind....more7minPlay
January 13, 2026Is jy dood?‘n Betaalde toepassing wat die meeste afgelaai is in China, se naam beteken: Is jy dood? As jy nie elke tweede dag aanteken en ‘n knoppie druk nie, laat weet dit ’n persoon, wat jy vooraf genomineer het, dat daar fout is....more2minPlay
January 12, 2026Die Kalahari se kameelmelkeryOns ons meer uit van ‘n kameelmelkery in die Kalahari saam met Hans Knoesen, en Martelize Brink proe kameelmelksjokolade....more13minPlay
January 12, 2026Agterpaddorpies: Rietbron en WillowmoreDis die haan wat op die kerktoring staan, maar nie wanneer jy Willowmore toe ry nie. Kom ons hoor by Johan Rademan en Jurgens Schoeman wat staan dan op Rietbron se kerktoring....more6minPlay
January 12, 2026Jou naam se komvandaan 12 Januarie 2026Dr. Willem Botha praat oor die verskillende kategorieë van naamgewing....more12minPlay
January 09, 2026Rotsklim in SAIn Suid-Afrika is daar maar ‘n skamele 16 binneshuise rotsklim-gimnasiums, hoofsaaklik in die groot sentra. Die klimgim-mark is in 2024 beraam op $24-miljoen, en daar word verwag dat dit teen 2033 sal verdubbel. 'n Span jong Suid-Afrikaners het verlede jaar as Proteas in Europa gaan meeding. Hulle het dalk nie te waffers gevaar wat die medaljes betref nie, maar waardevolle ondervinding opgedoen. Johan Rademan het met een van die opkomende sterre van rotsklimsport, Roelf van der Merwe, gesels....more6minPlay
January 09, 2026360 Speseryroete - Deel 112Kosstilis en resepontwikkelaar, Mari-louis Guy, is ná twee jaar terug uit Malta. Sy vertel van haar en haar gesin se ervaring van die land, en deel haar botterversiersel-resep wat ekonomies en maklik is, en moeilike resepte soos Switserse botterroom kan vervang....more12minPlay
January 08, 2026Alta du Toit se barmhartige SamaritaneLionel Dreyer praat oor die Alta du Toit-huis, en hoe barmhartige Samaritane in die feestyd vrygewig gegee het aan die mense wat geen familie meer oor het nie....more9minPlay
January 08, 2026Piem Fourie en paddaspringCorné Botha vertel van haar pa, Piem Fourie van Elsburg. Hy was die paddakoning van Suid-Afrika, tog hou haar ma se padda, Santjie, die paddaspring Guiness-wêreldrekord met 10,3 meter....more6minPlay
January 08, 2026Jonk 8 Januarie 2026Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor die voedingswaarde van sardientjies, en hoeveel jy moet eet om die voordele te benut....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.