Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
September 22, 2025Troetelpraatjies 22 September 2025Veearts dr. Elizna Boag praat oor velallergieë by honde, en hoe gemaak met die gekrap....more9minPlay
September 22, 2025Internasionale eer vir SA-oorplantingsatleetMet die afgelope Wêreld Oorplantingspele wat in Dresden, Duitsland gehou is, is dr. Heilie Uys van Kaap St. Francis, wat al langer as 20 jaar met ‘n geskenkte nier leef, in die Eregallery van die Wêreld Oorplantingspele Federasie opgeneem. Heilie het ook met 'n handvol medaljes teruggekeer na Suid-Afrika....more8minPlay
September 22, 2025Hoe het julle ontmoet 22 September 2025André Victor vertel vir Martelize Brink dat hy Cecily op die trein na Pretoria raakgeloop het. Toe dit by ouers vra kom, het sy konsertina die praatwerk gedoen....more8minPlay
September 22, 2025Advertensies vir toiletpapierIn China is daar in openbare toilette ’n stelsel waar jy ‘n advertensie moet kyk om toiletpapier te kry!...more1minPlay
September 19, 2025Die koekiefabriekHaidee Muller-Isaacs kuier by ’n koekiefabriek, waar sy die storie hoor van deursettingsvermoë toe Adri Williams in 2013 ’n sukkelende besigheid vir net R1 gekoop het, en daarmee saam pa gestaan het vir R2,5 miljoen rand se skuld. Dis pure malligheid, het die meeste mense gedink. Maar Adri weet presies hoekom sy dit gedoen het. Vandag is sy nie spyt nie, vertel sy vir Haidee....more10minPlay
September 19, 2025360 Speseryroete - Deel 99Kos- en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor moderne berokingstegnieke. Sy sê vuurproe is fynproe....more8minPlay
September 19, 2025Amerikaners skuil agter Kanadese vlagSommige Amerikaanse toeriste gebruik die Kanadese vlag om guns te koop in lande wat nie tans ooghare vir Amerika het nie. Kanadese is glad nie beïndruk daarmee nie....more2minPlay
September 18, 2025Plaasopleiding en bemagtigingLaurika du Bois van AGRIskills praat oor plaasopleiding en bemagtiging. Johan Rademan het met haar in Bredasdorp tydens Nampo Kaap gesels....more7minPlay
September 18, 2025Jonk 18 September 2025Dermatoloog dr. Barbara van der Westhuizen praat oor chemiese afskilfering, en hoe dit gebruik word....more8minPlay
September 18, 2025DuikpakrowerIn Florida in die VSA het ‘n man ‘n restaurant beroof wat op ‘n replika stoomskip is. Hy het soontoe geswem in sy duikpak en swembril, en is toe met die geld weer weg deur ‘n meer....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.