Driesestig

Driesestig

Download on the App Store

Driesestig episodes

  • Mel Botes se Riviersimfonie
    Stemme uit rock en simfonie kom saam in Mel Botes se Die Riviersimfonie. Dit bevat ‘n duet van Mel en Danie du Toit van Spoegwolf. Die Kaapstadse Filharmoniese Orkes, onder leiding van John Walton, gee die musiek lewe. Die simfonie beskryf die verskillende stadia en lewensfases van ’n rivier, wat ook simbolies is van die vloei van die lewe met al sy kompleksiteite, uitdagings - vrede, vreugde, hartseer en verlies. Hy vertl vir Sue Pyler waar die idee vir die simfonie vanaadan kom.
    11 min
  • Gerrie en Eddie se storie
    Die Gautengse TV-vervaardigers, Gerrie Janse van Vuuren en Nicolaas Viljoen, vertel hoe hulle paaie gekruis het, die kwailiteit van plaaslike TV-produksies, en hulle onlangse erfenisreeks.
    11 min
  • Agterpaddorpies: Bethulie
    Die Gariep lewer as bron van lewegewende water aan die oewers pragtige dorpies op waarvan Bethulie een is. Johan Rademan gesels met Jurgens Schoeman oor dié bekoorlike agterpaddorpie.
    4 min
  • Peter Pentz jnr. se landboudrome
    Haidee Muller gesels met Peter Pentz jnr. oor sy legendariese oupa, Peter Pentz van die bekende Groote Post-wynlandgoed, wat in September oorlede is. Hy vertel oor sy drome vir die landboubedryf, sy eerste TV-aanbiedersrol en oor die dag toe hy as skoolseun in die RSG-ateljee kom werk het...
    9 min
  • Crystal Esau se kraamhuis
    Haidee Muller-Isaacs loer in by 'n kraamhuis in Parow in die Kaapse noordelike voorstede.Haidee Muller-Isaacs loer in by 'n kraamhuis in Parow in die Kaapse noordelike voorstede. Verloskundige Crystal Esau vertel van haar passie vir die natuurlike geboorteproses, en hoekom sy doen wat sy doen. Verloskundige Crystal Esau vertel van haar passie vir die natuurlike geboorteproses, en hoekom sy doen wat sy doen.
    10 min

About Driesestig

From the publisher's feed

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.