Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Eden Gemeente:How many episodes does Eden Gemeente have?The podcast currently has 784 episodes available.
October 27, 2025Sê "La Vie" - Episode 2 - Waarheid is nooit ‘n opsie nie, dis die enigste opsieIn Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Aangetrek vir die leweTema: Waarheid is nooit ‘n opsie nie, dis die enigste opsieKoos van der Merwe & Gerhard de Jager...more36minPlay
October 26, 2025Sonder 'n belt val allesPaulus herinner ons aan Jesus se woorde dat ons die waarheid kan ken die waarheid sal ons vrymaak. Die eerste deel van die wapenrusting is daarom die gordel van die waarheid....more41minPlay
October 20, 2025Sê "La Vie" - Episode 1 - Die verskil is in die vrugIn Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Aangetrek vir die leweTema: Die verskil is in die vrugDreyer Rall & Gerhard de Jager...more34minPlay
October 19, 2025Moenie Sonder Klere Oorlog Toe Gaan NieIn hierdie boodskap dink ons aan hoe Paulus die realiteit beskryf van die geestelike aanslagof oorlog teen elke mens....more41minPlay
October 05, 2025Die Gelykenis van Ou en Nuwe Skatte‘n Gelowige staan altyd voor die uitdaging van groei: om buigbaar vas te hou aan kernwaarhede en terselfdertyd nederig genoeg te wees om die beperktheid van sy eie verstaan te erken. So hou ‘n gelowige as’t ware met die een hand vas aan ou waardehede terwyl hy met die ander hand uitreik na ‘nnuwe verstaan....more37minPlay
September 29, 2025Sê "La Vie" - Episode 3 - Om met demone te praat of nie…In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Dit staan geskrywe… maar nie in die Bybel nieTema: Om met demone te praat of nie…...more39minPlay
September 21, 2025Glo in jouself en volg jou drome!Hierdie boodskap spreek die selfgesentreerde humanistiese klem van ons tyd aan en wilgelowiges toerus om hulle identiteit te vind in die paasmisterie van sterf om te leef....more45minPlay
FAQs about Eden Gemeente:How many episodes does Eden Gemeente have?The podcast currently has 784 episodes available.