Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Eden Gemeente:How many episodes does Eden Gemeente have?The podcast currently has 798 episodes available.
October 05, 2025Die Gelykenis van Ou en Nuwe Skatte‘n Gelowige staan altyd voor die uitdaging van groei: om buigbaar vas te hou aan kernwaarhede en terselfdertyd nederig genoeg te wees om die beperktheid van sy eie verstaan te erken. So hou ‘n gelowige as’t ware met die een hand vas aan ou waardehede terwyl hy met die ander hand uitreik na ‘nnuwe verstaan....more37minPlay
September 29, 2025Sê "La Vie" - Episode 3 - Om met demone te praat of nie…In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Dit staan geskrywe… maar nie in die Bybel nieTema: Om met demone te praat of nie…...more39minPlay
September 21, 2025Glo in jouself en volg jou drome!Hierdie boodskap spreek die selfgesentreerde humanistiese klem van ons tyd aan en wilgelowiges toerus om hulle identiteit te vind in die paasmisterie van sterf om te leef....more45minPlay
September 08, 2025Sê "La Vie" - Drake, 666 en ander openbaringeIn Hierdie Sê “La Vie”:Tema: Drake, 666 en ander openbaringeGerhard de Jager & Stephan Joubert...more33minPlay
September 01, 2025Sê "La Vie" - Episode 4 - Die Opwindende Boodskap van die OordeelR𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & GevaarlikT𝗲𝗺𝗮: Die Opwindende Boodskap van die OordeelKoos van der Merwe & Dreyer Rall...more31minPlay
August 25, 2025Sê "La Vie" - Episode 3 - SelfondersoekR𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & GevaarlikT𝗲𝗺𝗮: SelfondersoekKoos van der Merwe & Gerhard de Jager...more32minPlay
FAQs about Eden Gemeente:How many episodes does Eden Gemeente have?The podcast currently has 798 episodes available.