Ek en die Bybel

Ek en die Bybel

Download on the App Store

Ek en die Bybel episodes

  • Genesis 44

    Josef laat sy beker in Benjamin se sak vol graan versteek. Sy broers word agternagesit en Benjamin word gearresteer vir diefstal. Juda pleit by Josef vir Benjamin.

    5 min
  • Genesis 43

    Josef se broers gaan 'n tweede keer op na Josef in Egipteland. Die keer bring hulle hul jongste broer saam.

    6 min
  • Genesis 41

    Josef verklaar die droom van die Farao en word aangestel as regeerder oor die hele Egipte. Dit gebeur ongeveer dertien jaar na sy eie drome waar sy broers voor hom sou buig. Gee ons nie soms te gou moed op nie?

    9 min
  • Genesis 39

    Potifar se vrou probeer vir Josef verlei. Josef beland in die gevangenis. Om die regte ding te doen beteken nie dat die lewe makliker word nie.

    4 min

About Ek en die Bybel

From the publisher's feed

Dag vir dag, hoofstuk vir hoofstuk lees ons uit die Woord van God.