Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Dag vir dag, hoofstuk vir hoofstuk lees ons uit die Woord van God.Dit is die woordelike voorlesing van die Bybel in Afrikaans.Die 2020 direkte vertaling Bybel is beskikbaar by www.bybelgenootskap.co... more
FAQs about Ek en die Bybel:How many episodes does Ek en die Bybel have?The podcast currently has 237 episodes available.
January 20, 2021Genesis 35Jakob kom by Bet-el aan waar hy lank terug die droom en gesig gehad het. Sy vrou Ragel, en sy vader Isak sterf....more5minPlay
January 19, 2021Genesis 34Dina, die dogter van Jakob word verkrag deur Sigem, die seun van Hemor. Haar broers, SImeon en Levi neem wraak deur al die manspersone in Sigem te dood....more5minPlay
January 14, 2021Genesis 31Jakob vlug weg van Laban. Laban jaag hom agterna, maar God waarsku Laban om geen leed aan Jakob te doen nie....more9minPlay
January 13, 2021Genesis 30Jakob het baie kinders en word baie ryk ten spyte van moeilike werksomstandighede....more7minPlay
FAQs about Ek en die Bybel:How many episodes does Ek en die Bybel have?The podcast currently has 237 episodes available.