
Sign up to save your podcasts
Or


Moed is dus nie die afwesigheid van vrees nie maar eerder die houding dat iets anders meer werd is as dit. Bewaar en koester daardie brose vlammetjie van hoop in jou hart, want dit sal jou moed gee om staande te bly teen die storms wat woed daarbuite, sodat jy dapper kan leef vir die en vir dit waarvoor jy lief is. Hou moed, hou koers, behou jou geloof, dink vir jouself en dink vooruit.
By Ernst J. van ZylMoed is dus nie die afwesigheid van vrees nie maar eerder die houding dat iets anders meer werd is as dit. Bewaar en koester daardie brose vlammetjie van hoop in jou hart, want dit sal jou moed gee om staande te bly teen die storms wat woed daarbuite, sodat jy dapper kan leef vir die en vir dit waarvoor jy lief is. Hou moed, hou koers, behou jou geloof, dink vir jouself en dink vooruit.

4,192 Listeners

437 Listeners