
Sign up to save your podcasts
Or


Suid-Afrikanisering is ’n koers wat ’n land inslaan, wat ’n skadelike gevolg is van ’n bepaalde kombinasie van faktore eerder as van enige van hierdie faktore op sigself. Hierdie kwaal raak nie net Suid-Afrika nie maar het reeds, soos ’n vernietigende virus, ook na talle ontwikkelde lande versprei, veral in die Weste. Watter kombinasie van faktore is nodig om hierdie infeksie te diagnoseer? Ek verduidelik.
By Ernst J. van ZylSuid-Afrikanisering is ’n koers wat ’n land inslaan, wat ’n skadelike gevolg is van ’n bepaalde kombinasie van faktore eerder as van enige van hierdie faktore op sigself. Hierdie kwaal raak nie net Suid-Afrika nie maar het reeds, soos ’n vernietigende virus, ook na talle ontwikkelde lande versprei, veral in die Weste. Watter kombinasie van faktore is nodig om hierdie infeksie te diagnoseer? Ek verduidelik.

4,192 Listeners

437 Listeners