
Sign up to save your podcasts
Or


Onlangs het 49 Afrikanervlugtelinge se vertrek na die VSA ’n groot debat en bohaai ontketen. Naas simpatie en hartseer was daar ook ’n hewige porsie snedige grappies en opmerkings wat ten koste van hulle gemaak is. Ek wil sommige van hierdie opmerkings onder die loep neem, veral dié wat op moedswillige trant vra: “Waarvan wil julle dan nou eintlik vlug?” Hierdie doodgewone Afrikaners vlug waarskynlik van meer as slegs regeringsbeleide en politieke retoriek wat hulle teiken beleide en retoriek wat die spotters so graag en gretig ontken.
By Ernst J. van ZylOnlangs het 49 Afrikanervlugtelinge se vertrek na die VSA ’n groot debat en bohaai ontketen. Naas simpatie en hartseer was daar ook ’n hewige porsie snedige grappies en opmerkings wat ten koste van hulle gemaak is. Ek wil sommige van hierdie opmerkings onder die loep neem, veral dié wat op moedswillige trant vra: “Waarvan wil julle dan nou eintlik vlug?” Hierdie doodgewone Afrikaners vlug waarskynlik van meer as slegs regeringsbeleide en politieke retoriek wat hulle teiken beleide en retoriek wat die spotters so graag en gretig ontken.

4,188 Listeners

438 Listeners