Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
This is a resource page for sermons by Every Nation Faith City - in South Africa. Bringing supernatural transformation to our world, one person at a time.... more
FAQs about Every Nation Faith City:How many episodes does Every Nation Faith City have?The podcast currently has 212 episodes available.
August 05, 2026Die Koning se Missie - Week 1 (Parys)Parys familie! Dit is weer daai tyd van die jaar waar ons regmaak vir ons jaarlikse Geloofskonferensie! En in voorbereiding vir die konferensie skop ons 'n nuwe preekreeks af, Die Koning se Missie. Die week kom deel Pst Lourens van ons Potch gemeente met ons oor die koning se missie....more46minPlay
August 05, 2026When the Light Takes OverWelcome back Parys family! This week Pst Barend shares a powerful message with us and gives us a good challenge of allowing the light of God to take over in our lives. Enjoy!...more45minPlay
August 05, 2026Waneer die Lig OorneemWelkom terug familie! Die week gee Pst Barend vir ons 'n kragtige woord met 'n kragtige uitdaging. Om die lig van Jesus toe te laat om oor te neem in ons lewens!...more48minPlay
August 05, 2026The King's Mission - Week 1Family! It is that time of the year again! We are building up to our yearly Faith Conference with the theme The King's Mission. And this week Pst Hendri kicks us off on the road to Faith Conference....more41minPlay
August 05, 2026Die Koning se Missie - Week 1Familie! Dit is nou weer daai tyd van die jaar! Ons jaarlikse Geloofskonferensie is om die draai en ons so verwagtend vir wat die Here gaan doen in hierdie tyd. Ons skop die week ons preekreeks af in voorbereiding van ons tema vir ons Geloofskonferensie, Die Koning se Missie en Pst Hendri skop die preek reeks vir ons af met 'n kragtige woord!...more39minPlay
July 29, 2026Pray FirstWelcome back family! We're so glad you're here! In preparation for our annual Faith Conference we are so privileged to have Dr. Willem sharing the word with us today sharing a word on praying first!...more45minPlay
July 29, 2026Bid EersteWelkom terug familie! In voorbereiding vir ons jaarlikse Geloofskonferensie, kom deel Dr. Willem met ons oor een van ons belangeikste waardes en dit is om eerste te bid!...more50minPlay
July 22, 2026Before You GoWelcome back family! We had an awesome word this Sunday from Pst Hendri about what to do before you go out on mission. We hope this word greatly encourages you well into the upcoming week!...more34minPlay
July 22, 2026Voor Jy GaanHi! Jy! Voor jy gaan en iets anders doen, kom luister gou bietjie hierdie preek oor voor jy gaan. Soos jy kan dink is dit belangrik vir ons om al die feite te he, voor ons gaan en dit is pressies waaroor Pst Hendri die week deel!...more41minPlay
July 22, 2026The Great CommissionWelcome back family to our Parys Sunday Service, we are so privelidged to have Pst Willem share the word with us this Sunday. Enjoy!...more47minPlay
FAQs about Every Nation Faith City:How many episodes does Every Nation Faith City have?The podcast currently has 212 episodes available.