Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Pak die lewe positief en vol energie aan. Daar word gesels oor sake wat mens soms loodvoetig en moedeloos maak en hoe om dit te hanteer.... more
FAQs about Fiks vir die lewe:How many episodes does Fiks vir die lewe have?The podcast currently has 265 episodes available.
December 10, 2017Fiks vir die lewe 10 Desember 2017Tydens die feestyd wanneer families en geliefdes saam kuier, is daar baie wat alleen en eensaam is. Hoe kan daardie alleenheid, veral oor Kerstyd en die Nuwejaar, sinvol verwerk word?...more26minPlay
December 03, 2017Fiks vir die lewe 3 Desember 2017“Tot die dood ons skei,” verklaar huwelikspaartjies hulle ewigdurende liefde aan mekaar. Tog beland so baie huwelike in die egskeidingshof. Hoe kan ons ons huwelike laat werk?...more26minPlay
November 26, 2017Fiks vir die lewe 26 November 2017Dit gebeur dikwels dat mense in leierskap- en magsposisies daardie mag misbruik word vir eie gewin, korrupsie en selfs geweld. Hoe behoort mag verantwoordelik hanteer te word?...more25minPlay
November 19, 2017Fiks vir die lewe 19 November 2017Baie mense sien met verwagting uit na die testament van 'n afgestorwe dierbare, maar wat laat ek regtig na as ek die dag sterf?...more23minPlay
November 12, 2017Fiks vir die lewe 12 November 2017Almal in Suid-Afrika praat oor versoening, maar word daar genoeg daaraan gedoen? Wat bevorder versoening en wat keer dit?...more21minPlay
November 05, 2017Fiks vir die lewe 5 November 2017Daar word gesê dat elke mens doelgerig moet lewe. Maar hoe doen jy dit, en hoe weet elkeen wat sy of haar doel in die lewe is? En wat gebeur as ek nie by daardie doel uitkom nie?...more24minPlay
October 29, 2017Fiks vir die lewe 29 Oktober 2017Daar word soms verwys na iemand se dun nerfie, bedoelende dat so een vinnig kwaad word. Dan val daar dikwels ook harde woorde. Hoe kan ek my dun nerfies en skerp kante wegslyp?...more25minPlay
October 22, 2017Fiks vir die lewe 22 Oktober 2017Daar is baie dinge wat mense seermaak, nie net fisies nie, maar ook emosioneel. Hoe nodig is dit om heel te word hiervan, en hoe kry jy dit reg?...more27minPlay
October 15, 2017Fiks vir die lewe 15 Oktober 2017Wie bepaal wat die waardes in 'n samelewing is, en hoe belangrik is dit dat mense daarvolgens lewe?...more25minPlay
October 08, 2017Fiks vir die lewe 8 Oktober 2017Soms gebeur daar dinge in die lewe wat moeilik verstaanbaar is. 'n Egskeiding, moord, diefstal, dood. Dit is wanneer mense dit moeilik vind om sin uit omstandighede te skep....more26minPlay
FAQs about Fiks vir die lewe:How many episodes does Fiks vir die lewe have?The podcast currently has 265 episodes available.