Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Finansies:How many episodes does Finansies have?The podcast currently has 279 episodes available.
June 13, 2023Finansies 13 Junie 2023Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes Pretoria en Outeniqua beantwoord die vraag: Hoe weet jy of jy genoeg het vir aftrede?...more26minPlay
May 09, 2023Finansies 9 Mei 2023Marius Kruger van PSG Wealth praat oor die beleggingsadvies van twee van die wêreld se suksesvolste beleggers, Warren Buffet en Charlie Monger....more27minPlay
April 11, 2023Finansies 11 April 2023Watter invloed het die krisis in die banksektor op die wêreldmarkte en my beleggings?...more27minPlay
March 14, 2023Finansies 14 Maart 2023Die Raging Bull Awards het op 28 Februarie plaasgevind. By die toekenningsaand is al die batebestuurders in Suid Afrika, wat plaaslike en buitelandse fondse bestuur, beoordeel . PSG het ses toekennings gekry, en is aangewys as die beste batebestuurder in Suid-Afrika....more24minPlay
February 14, 2023Finansies 14 Februarie 2023Denise Fourie van PSG Silver Lakes Pretoria en Outeniqua vra: Is daar nog beleggingsgeleenthede in Suid-Afrika?...more25minPlay
January 31, 2023Finansies 31 Januarie 2023Marius Kruger van PSG Wealth praat oor die dinge wat jy moet oorweeg en onthou alvorens jy met ‘n aandeleportefeulje begin....more20minPlay
January 10, 2023Finansies 10 Januarie 2023Denise Fourie van PSG Wealth praat oor die vrae wat finansiële adviseurs die meeste in 2022 gekry het, en doen ’n vooruitskouing van wat ons in 2023 kan verwag....more20minPlay
December 13, 2022Finansies 13 Desember 2022'n Finansiële portefeulje vir goeie én slegte tye....more26minPlay
November 08, 2022Finansies 8 November 2022Denise Fourie en Renier Swart van PSG praat oor aftreebesluite in privaat- en staatspensioenfondse, afleggings en belastingimplikasies - Wat moet alles oorweeg word?...more25minPlay
FAQs about Finansies:How many episodes does Finansies have?The podcast currently has 279 episodes available.