Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Finansies:How many episodes does Finansies have?The podcast currently has 281 episodes available.
April 26, 2022Finansies 26 April 2022Marius Kruger van PSG sê belegging in aandele oor die lang termyn is die beste opsie om kapitaal te bou....more27minPlay
April 19, 2022Finansies 19 April 2022Ryk van Niekerk praat met Ronald King van PSG oor wat jou te doen staan wanneer jou werkgewer jou vroeë aftrede aanbied....more25minPlay
March 29, 2022Finansies 29 Maart 2022Nelis Brink van PSG bespreek die invloed wat beleggers se gedrag op hulle beleggings het....more22minPlay
March 15, 2022Finansies 15 Maart 2022Ryk van Niekerk kyk na die voorgestelde veranderings aan pensioenwetgewing....more23minPlay
March 08, 2022Finansies 8 Maart 2022Wisselvalligheid teenoor risiko: Hoe bewaar ek my kapitaal in onstuimige tye?...more27minPlay
February 22, 2022Finansies 22 Februarie 2022Marius Kruger praat oor buitelandse beleggings....more23minPlay
January 25, 2022Finansies 25 Januarie 2022Nelis Brink bespreek die belangrikheid van buitelandse blootstelling in jou beleggings....more24minPlay
January 11, 2022Finansies 11 Januarie 2022Marius Kruger van PSG Wealth kyk terug op 2021. Wat het gewerk, en waar was die beste plekke om te belê?...more24minPlay
FAQs about Finansies:How many episodes does Finansies have?The podcast currently has 281 episodes available.