Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Finansies:How many episodes does Finansies have?The podcast currently has 273 episodes available.
May 11, 2021Finansies 11 Mei 2021Nelis Brink van PSG praat oor uitgestelde aftrede en die geldmark....more17minPlay
April 20, 2021Finansies 20 April 2021Tinus de Jager praat oor 'n onderwerp wat almal raak wat sy banktake op ‘n elektroniese instrument doen. Die ombudsman vir banksake in Suid-Afrika, Reana Steyn, sê terwyl banke tegnologie en nuwe produkte aangryp om hulle kliënte te beskerm, is daar altyd ‘n risiko betrokke....more24minPlay
April 13, 2021Finansies 13 April 2021Is residensiële eiendom 'n goeie bate in jou beleggingsportefeulje ná aftrede?...more22minPlay
March 16, 2021Finansies16 Maart 2021Ryk van Niekerk kyk na die langverwagte konsepwetgewing oor pensioenfondse....more24minPlay
March 09, 2021Finansies 9 Maart 2021Hoe om annuïteite te gebruik om die belastingimpak op boedels te verminder....more23minPlay
February 16, 2021Finansies 16 Februarie 2021Ryk van Niekerk kyk na vrywillige en Afdeling 198-skeidingspakette en hoe werknemers dit moet hanteer en benader....more25minPlay
February 09, 2021Finansies 9 Februarie 2021Hoe om jou aftreefonds te opbrengs te verhoog....more24minPlay
FAQs about Finansies:How many episodes does Finansies have?The podcast currently has 273 episodes available.