Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Fontainebleau Gemeenskapskerk Preke:How many episodes does Fontainebleau Gemeenskapskerk Preke have?The podcast currently has 88 episodes available.
July 05, 20205 Julie | Romeine 7: 15 - 25 | Tom SmithIn hierdie preek kyk ons na die rol van die liggaam in die lewe van 'n dissipel...more45minPlay
June 28, 202028 Junie | Romeine 6 :12 - 23 | Tom SmithWat beteken dit om in 'n telos te leef?Hoe word ons liggame deel van die storie van die koninkryk?Ons word genooi om as liggaam van Christus die heiligheid van geregtigheid uit te leef....more36minPlay
June 21, 2020Bevestiging Tom Smith & Schalk Van Heerden | Frederick MaraisHierdie is die bevestiging van Schalk van Heerden en Tom Smith...more1h 13minPlay
June 21, 202021 Junie | Romeine 6: 1-11 | Schalk Van HeerdenIn ons tweede diens oor die brief Romeine kyk Schalk van Heerden na die gesenk van die doop en die ritme waarna dit ons uitnooi...more16minPlay
June 14, 202014 Junie | Romeine 5:1-8 | Tom SmithHoe kan ons die hoop van heerlikheid uitleef in hierdie tyd?#swaarkry#volharding#karakter#hoop...more42minPlay
June 07, 20207 Junie |Drie-Eenheid Sondag | Jaco de WittOns vier in hierdie diens nagmaal en ook Drie-Eenheid Sondag. Ons lees ook uit Genesis 1, Matteus 28 en Romeine. Jaco de Witt nooi ons om te dink oor die uitnodiging om vennote van God te wees....more51minPlay
June 01, 2020As Winter In Jou Hart Kom Lê : Inleiding tot gebedsmateriaalAs FGK gaan ons in Junie en Julie werk met die tema: Winter. Luister gerus na hierdie skrywe as 'n inleiding vir ons reis....more6minPlay
May 31, 202031 Mei Pinkster | Johannes 7 - 37 - 39 | Tom SmithWat beteken Pinkster vir ons in hierdie Covid-19 tyd?...more46minPlay
May 28, 202028 Mei | Gesprek oor die GR se besluit oor Byeenkomste tydens Junie in Vlak 3Die Gemeenteraad het op 27 Mei 'n besluit oor die President se aankondiging gemaak. Die pastorale brief oor die besluit kan op die gemeente se webblad gelees word. Hier is ook 'n gesprek oor die besluit....more27minPlay
May 24, 202024 Mei 2020 | Johannes 17 - 1-11 | Adri - Marie Van HeerdenJesus bid vir ons vir eenheid en vir liefed. In hierdie preek kyk Adri-Marie van Heerden na Jesus se gebed in Johannes 17....more50minPlay
FAQs about Fontainebleau Gemeenskapskerk Preke:How many episodes does Fontainebleau Gemeenskapskerk Preke have?The podcast currently has 88 episodes available.