Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarhei... more
FAQs about Gedagtes oor dissipelskap:How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?The podcast currently has 202 episodes available.
October 24, 2021Episode 2. Geskep om betrek te word by dit wat God op aarde doen.Hier verduidelik ek in kort waarom God ons geskep het. ''n Doel wat aan ons as sy dissipels of leerlinge, ''n baie betekenisvolle rede vir ons bestaan gee! Daarom kry die lewe sin en betekenis vir die wat dit verstaan. ...more2minPlay
October 17, 2021Episode 1 - Verteenwoordigers van God.Ons almal is geskep as verteenwoordigers van God. In die lewe van ''n verteenwoordiger gaan dit oor die Naam van die een wat jy verteenwoordig; oor die belange van die een wat jy verteenwoordig en die wil van die een wat jy verteenwoordig. ...more3minPlay
FAQs about Gedagtes oor dissipelskap:How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?The podcast currently has 202 episodes available.