Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 713 episodes available.
October 07, 20147 OctChristelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elimkliniek oor internetverslawing....more37minPlay
September 30, 201430 SepAmanda Olivier gesels met die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor hoe jy grense stel wanneer jou kleinkinders of ander kinders in die familie jou verantwoordelikheid word....more32minPlay
September 23, 201424 SepIs jy een van die mense wat gereeld jou dokter vra om antibiotika voor te skryf? Jy is op dun ys, want die onnodige gebruik van antiobiotika is nie net gevaarlik vir die samelewing omdat dit weerstandige bakterieë kan skep nie, dit kan ook 'n persoonlike gevaar vir jou inhou. Mari Hudon gesels met twee spesialiste oor die nuutste benadering in die gebruik van antibiotika....more28minPlay
September 23, 201423 SepChristelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van die Elimkliniek oor dagga en of dit werklik gevaarlik is....more37minPlay
September 16, 201416 SepChristelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker, Jeanne van den Bergh, oor verhoudings oor die kleurgrens....more37minPlay
September 09, 20149 SepChristelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van die Elimkliniek oor watter faktore bydra tot 'n positiewe prognose in die geval van 'n verslawingsprobleem....more39minPlay
September 02, 20142 SepChristelle Webb-Joubert gesels met dr. Tessa van Wijk oor psigopatie. Wat is 'n psigopaat? Hoe lyk 'n psigopaat? Hoe tree 'n psigopaat op?...more40minPlay
August 26, 201426 AugChristelle Webb-Joubert gesels met maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor selfbeeld en eie waarde....more39minPlay
August 19, 201419 AugChristelle Webb-Joubert gesels met verslawingskonsultant Sorika de Swardt van die Elim Kliniek oor verslawing aan medikasie....more38minPlay
August 12, 201412 AugRenske Jacobs gesels met dr. Tessa van Wijk oor hoekom vroue in verhoudings bly waar hulle seergemaak word....more42minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 713 episodes available.