Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
August 19, 201419 AugChristelle Webb-Joubert gesels met verslawingskonsultant Sorika de Swardt van die Elim Kliniek oor verslawing aan medikasie....more38minPlay
August 12, 201412 AugRenske Jacobs gesels met dr. Tessa van Wijk oor hoekom vroue in verhoudings bly waar hulle seergemaak word....more42minPlay
August 05, 20145 AugChristelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van die Elim Kliniek oor die verskillende fasette van die herstel van 'n afhankilikheidsprobleem....more36minPlay
July 29, 201429 JulChristelle Webb-Joubert gesels met die traumatoloog, dr. Tessa van Wijk, oor of die hedendaagse vrou getraumatiseerd is?...more34minPlay
July 22, 201422 JulChristelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elimkliniek oor dobbelverslawing....more33minPlay
July 15, 201415 JulChristelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor die dilemma van ouers wanneer hulle uitvind hulle kind is verslaaf. Hulle kyk na die selfverwyt wat hulle het asook die gevoel van mislukking as 'n ouer....more38minPlay
July 08, 20148 JulChristelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim Kliniek oor die verwantskap tussen verslawingsmiddels en geestesgesondheidsprobleme....more36minPlay
July 01, 20141 JulChristelle Webb-Joubert gesels met die traumatoloog dr. Tessa van Wijk oor of jy altyd die waarheid vir jou lewensmaat moet vertel....more36minPlay
June 24, 201424 JunChristelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor hoe om die lewe te geniet in weerwil van al die uitdagings....more35minPlay
June 17, 201417 JunChristelle Webb-Joubert praat met Hennie, 'n gerehabiliteerde dwelmverslaafde. Hy help vandag diegene wat steeds vasgevang is....more34minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.