Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 713 episodes available.
May 14, 201314 May 2013Gedink net kinders se aandag word afgelei? Jy het dalk ook ’n rustelose brein wat help om die hele huishouding te ontwrig en op sy kop te draai! Johan van Lill, bekende opvoedkundige van GROEIPYNE-faam, plaas die probleem in perspektief en gee raad....more40minPlay
May 07, 20137 May 2013Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker, Jeanne van den Berg, oor ouers wat deur hulle kinders geboelie word....more43minPlay
April 30, 201330 Apr 2013Christelle Webb-Joubert gesels met ds. Jaco Strydom, direkteur van Echo Youth, oor gebrokenheid tot heelheid deur die gemeenskap....more39minPlay
April 23, 201323 Apr 2013Christelle Webb-Joubert gesels met prof. Christo Lombaard oor hoe om eg te lewe....more39minPlay
April 16, 201316 Apr 2013Christelle Webb-Joubert gesels met die psigiater dr. Gerhard Grobler oor depressie en selfdood. Is my eie dood ‘n langtermyn oplossing vir ‘n tydelike probleem?...more44minPlay
March 26, 201326 Mar 2013Christelle Webb-Joubert gesels met Frikkie Gouws oor kinderveiligheid tydens die Paastyd en hoe om trauma te voorkom....more36minPlay
March 19, 201319 Mar 2013Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Michiel van der Merwe van Stabilis oor die terapeutiese uitwerking van gebed....more38minPlay
March 12, 201312 Mar 2013Christelle Webb-Joubert gesels met die dieetkundige John Greyvenstein oor anaboliese steroïde en die effek daarvan op die liggaam en psige van die gebruiker....more36minPlay
March 05, 20135 Mar 2013Christelle Webb-Joubert gesels met die traumatoloog, ds. Barbara Louw, oor trauma in die gemeenskap en hoe dit hanteer moet word....more40minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 713 episodes available.