Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 726 episodes available.
June 04, 20134 Jun 2013Hannes is ‘n polisieman, wat al vir 15 jaar met posttraumatiese stresversteuring saamleef. Volgens Louis Awerbuck het Hannes die ergste vorm van hierdie toestand wat hy nog in sy 20 jaar loopbaan as kliniese sielkundige gesien het....more46minPlay
May 28, 201328 May 2013Christelle Webb-Joubert gesels met Gwen de Villiers van Alzheimers SA oor hierdie breinsiekte....more42minPlay
May 21, 201321 May 2013Christelle Webb-Joubert praat met 'n onderwyseres, Gadidja Samuels, en 'n maatskaplike werker, Jeanne van den Bergh, oor bendegeweld....more29minPlay
May 14, 201314 May 2013Gedink net kinders se aandag word afgelei? Jy het dalk ook ’n rustelose brein wat help om die hele huishouding te ontwrig en op sy kop te draai! Johan van Lill, bekende opvoedkundige van GROEIPYNE-faam, plaas die probleem in perspektief en gee raad....more40minPlay
May 07, 20137 May 2013Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker, Jeanne van den Berg, oor ouers wat deur hulle kinders geboelie word....more43minPlay
April 30, 201330 Apr 2013Christelle Webb-Joubert gesels met ds. Jaco Strydom, direkteur van Echo Youth, oor gebrokenheid tot heelheid deur die gemeenskap....more39minPlay
April 23, 201323 Apr 2013Christelle Webb-Joubert gesels met prof. Christo Lombaard oor hoe om eg te lewe....more39minPlay
April 16, 201316 Apr 2013Christelle Webb-Joubert gesels met die psigiater dr. Gerhard Grobler oor depressie en selfdood. Is my eie dood ‘n langtermyn oplossing vir ‘n tydelike probleem?...more44minPlay
March 26, 201326 Mar 2013Christelle Webb-Joubert gesels met Frikkie Gouws oor kinderveiligheid tydens die Paastyd en hoe om trauma te voorkom....more36minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 726 episodes available.