Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gesondheid:How many episodes does Gesondheid have?The podcast currently has 642 episodes available.
November 08, 2023Gesondheid 8 November 2023Het jy geweet ’n narkosemiddel is eintlik ’n pakket van middels wat jou aan die slaap maak, jou pyn verlig en jou spiere verslap sodat jy nie kan beweeg tydens ’n delikate operasie nie? Wat monitor die narkotiseur voortdurend by die kop van die pasiënt? Hoe weet die narkotiseur om meer of minder narkosemiddels toe te dien? En kan die pasiënt dalk wakker word op die teatertafel?...more26minPlay
November 01, 2023Gesondheid 1 November 2023Kan ’n middel soos dagga en Tik ’n psigose soos skisofrenie aanskakel? Wat is ’n psigose? Hoekom is ’n jong brein so vatbaar vir die aanskakeling, wat selfs hulle IK kan verlaag? Kan die psigose weer afgeskakel word as die jongmens ophou om die middels te gebruik?...more26minPlay
October 25, 2023Gesondheid 25 Oktober 2023Skielike kardiale dood in jonger mense het meestal niks te doen met ’n hartaanval of bloedvatsiekte nie. Ons vind meer uit oor Skielike Kardiale Dood, en hoekom ’n hart wat hopeloos te vinnig klop, noodlottig kan wees....more26minPlay
October 18, 2023Gesondheid 18 Oktober 2023Hoe verskil Alzheimer se siekte van ander soorte demensie? Wat loop verkeerd in die brein? Waar staan die wetenskap in die verstaan en behandeling van Alzheimers? Kan Alzheimer se siekte jou dood kos? Kan goeie slaappatrone help teen dié soort demensie?...more26minPlay
October 11, 2023Gesondheid 11 Oktober 2023Jy is oorgewig en wil gewig verloor. Jy verloor 5 kg en dan steek alles vas. Hoekom? Kom vind uit hoe werk die fisiologie van oorgewig en gewigsverlies, want twee nuwe middels sal in die toekoms help om die foutiewe metaboliese bane in jou liggaam te help herstel....more26minPlay
October 04, 2023Gesondheid 4 Oktober 2023Wat is die jongste benadering tot die behandeling van gewigsverlies vir oorgewig mense? Kan ’n nuwe middel wat binnekort ook in Suid-Afrika beskikbaar sal wees, dalk baie gevalle van bariatriese chirurgie vervang?...more26minPlay
September 27, 2023Gesondheid 27 September 2023’n Rugoperasie om ‘n fusie te doen, of die drukking weens ’n lekkende tussenwerwelskyfie te herstel, kan nou deur twee klein sleutelgat-snytjies gedoen word. Jy gaan enkele ure later huis toe en beweeg asof niks gebeur het nie! En jy kan agt dae later weer begin oefen. Dié soort operasie word nou ook in Suid-Afrika gedoen....more27minPlay
September 20, 2023Gesondheid 20 September 2023In die tweede program in 'n kort reeks oor sarkoom, kyk ons na geteikende- en immunoterapie en die kans op herstel. Daar is baie vorms van dié sagteweefsel-kanker, wat veral tieners en jong volwassenes se lewe kan ontwrig....more22minPlay
September 13, 2023Gesondheid 13 September 2023Wat is sarkoom, die kanker wat veral tieners en jong volwassenes se lewe kan ontwrig? Wat is die tekens? Waar kom dit vandaan? Hoe doeltreffend is die behandeling? In die eerste program in ’n kort reeks, verken ons in Kinderkanker-bewustheidsmaand dié kankersoort....more26minPlay
September 06, 2023Gesondheid 6 September 2023Baie vroue wil nie daaroor praat nie, maar sukkel met blaaslek. Maar soos die uroginekoloë sê: Nappies are for babies, not for ladies. Daar is twee soorte blaaslek, en daar is hulp vir enige van dié twee vorms....more23minPlay
FAQs about Gesondheid:How many episodes does Gesondheid have?The podcast currently has 642 episodes available.