Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Johnny Louw is 'n voltydse evangelis en motiveringspreker wat sy lewe gewy het aan die bediening en die opbou van gemeenskappe. Hy het al meer as 300 skole toegespreek en meer as 450 gemeentes landwyd... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW have?The podcast currently has 137 episodes available.
June 22, 2022Johnny Louw - 22 Junie 2022 - Moeilike Tye Versterk Ons GeloofJohnny deel 'n kragtige getuienis van 'n familielid wat baie moeilike tye ervaar, en hoe hy geestelik versterk was deur die tyd en hoe hy ander ook kan versterk en hulle geloof kan bou....more9minPlay
June 15, 2022Johnny Louw - 15 Junie 2022 - Wees Sterk en DapperDie wêreld soek dapper mense; dapper mans wat die moeilike dinge doen en wat die regte dinge doen. Die mense inspireer ander om ook beter te wees!...more10minPlay
June 08, 2022Johnny Louw - 8 Junie 2022 - Hoe Dankbaar is Jy Vir Wat Jy Het?Johnny deel hierdie kragtige woorde: Iemand bid vir wat jy al klaar het! Hoe dankbaar is jy vir wat jy het?...more12minPlay
June 01, 2022Johnny Louw - 11 Mei 2022 - IntegriteitJesus het ons kom wys hoe om te lewe, maar baie van Jesus se volgers leef nie soos Hy ons geleer het nie. Wys my woorde en aksies dat ek 'n persoon van integriteit is, en dat ek 'n ware Jesus volger is?...more11minPlay
May 11, 2022Johnny Louw - 11 Mei 2022 - Sit Jy Vas?As jy in die lewe 'was sit' is dit dalk omdat jy die verkeerde 'mindset' het!...more8minPlay
May 04, 2022Johnny Louw - 4 Mei 2022 - SwaarkryAs stress of hartseer vir jou 'normaal' begin voel, is iets nie reg nie. Negatiewe woorde voel dan normaal, en dit veroorsaak negatiewe aksies. Hierdie 'normaal' moet verander....more9minPlay
April 27, 2022Johnny Louw - 27 April 2022 - God sien die hele PrentOns pas almal in God se groot prent van die lewe. Maar, daar is stukkies van die legkaard van ons lewens wat kort. ons moet uitvind by God, watse stukkies kort, en ons moet saam met die Gees werk om daardie stukkies te kry....more9minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW have?The podcast currently has 137 episodes available.